Die Love God Greatly Bybel

Ons het WONDERLIKE nuus!! Die Love God Greatly Bybel is in Suid-Afrika beskikbaar! Hierdie Bybel is met soveel sorg ontwerp en dit bevat baie verskillende hulpmiddele om jou te help om God se Woord op ‘n dieper wyse te lees en te bestudeer: Elke boek van die Bybel sluit ‘n omvattende inleiding in wat konteks […]
Bid Saam Met Ons

Bid Saam met Ons vir Mianmar! Liewe vriende, Ons vra vandag dat julle saam met ons sal bid vir die situasie in Mianmar. Ons dierbare susters verduur baie ontberinge as gevolg van die militêre oorname en geweld in hulle gemeenskappe. Baie lede van ons Love God Greatly Birmaanse span woon in stede en dorpe oral […]
Love God Greatly Vroue – Nadia se Verhaal

Ongeag die Storms Markus 4:35-41 Toe ek Jesus as my Here en Verlosser aangeneem het, het ek gedink dat ek ‘n lewe gevind het waar daar geen pyn sou wees nie, en dat my lewe volkome geseënd sou wees. Die realiteit was egter baie anders. As volgelinge van Jesus Christus, worstel ons met dieselfde probleme […]
Love God Greatly Vroue – Claire se Verhaal

Op die 11e Januarie 2020, het ek op ‘n vliegtuig geklim en ek het net geweet waar dit sou land. Ek het beplan om die volgende vier maande in Moldova en Roemenië deur te bring en ek het gehoop dat ek teen die tyd wat ek sou land ‘n plek sou vind om te bly, […]
‘n Lewe Veranderd

‘n Lewe Veranderd deur Angela | Jan 1, 2016 | Oh vriende, Ons is so opgewonde om saam met julle ons nuwe studie te begin, Groei Deur Gebed op 11 Januarie. Soos ons voortgaan om voor te berei vir ons volgende studie, wou ek met julle ‘n nuwe funksie tot ons “website” deel … JOU […]
Om God te Sien in Aksie deur LGG Vertalings …

Om God te Sien in Aksie deur LGG Vertalings … deur WhitneyD | Aug 27, 2015 | Internasionale Opleiding Intensief Vandag se pos is geskryf deur Edurne Mencia: ‘n vrou en ma van Spanje wat in die oerwoud van Venezuela woon. Sy dien God as ‘n sendeling vir stamme langs haar man en drie jong […]
Die Internasionale Opleiding Intensief

Die Internasionale Opleiding Intensief {Die belê in wat regtig saak maak}… deur WhitneyD | Aug 26, 2015 | Daar is ‘n nuwe huis wat gebou word aan die einde van my straat. Nuwe huise word al die tyd in hierdie veranderende kollege dorp gebou, maar hierdie spesifieke stuk van grond vertel nogal die storie … […]
Gaan Voort In Die Geloof

Gaan Voort In Die Geloof Terria Moore