KONTAK ONS

Ons wil graag van jou hoor. Stuur vir ons jou vrae of kommentaar en ons sal so gou as moontlik terugskryf.

Vrywilligers

Ons wil jou graag uitnooi om op ander maniere by LGG betrokke te raak as net met ons Bybelstudies. Jy kan ons ondersteun deur die studies te koop, ‘n donasie te maak of om saam met ons deel van hierdie bediening te wees.