Ons kledingstuk van vriendelikheid

Ek het tydens my grootwordjare baie verskillende uniforms gedra. As kind wat baie sokker gespeel het, was ek elke Saterdag in pers en swart geklee met sokkerstewels en skeenbeskermers wat deur lang swart sokkies tot by my knieë bedek is. Wanneer ek hierdie uniform gedra het was ek deel van ‘n span en geklee om […]
Wanneer God se plan langer vat as wat jy gedink het

Daar was ‘n seisoen in my lewe toe ek gedink het dat alles in plek val. Ek was verloof. My lewe was in kartondose gepak, gereed om vervoer te word. Ek het kennis gegee by my werk, sou binnekort my graad kry, was besig om ‘n kleinskaalse troue te reël en het gedroom om […]
Slegs in Jesus geanker

Wat het jy nagejaag? As jy soos ek is, het die lewe vir jou net oor die najaag daarvan gegaan – oor die maak van desperate opofferings om te kry wat ek wou hê. Ek het sukses, geld en bevorderings by die werk nagejaag. Ek het desperaat gesmag na ander se goedkeuring, die gemak van […]
‘n Lewe van dankbaarheid

My oupa het onlangs sy 96ste verjaardag gevier. Getrou aan sy geaardheid, was dit nie vanuit ’n gemakstoel in ’n aftreeoord nie. Inteendeel, hy het op ‘n kameel by die piramdes in Egipte gery. Daarteenoor ken ek ‘n jong ma wat in ’n groot, pragtige huis in ’n welgestelde kusdorp in Kalifornië woon. Tog verlaat […]
Die standvastigheid van vreugde

Nat sokkies. Stadige bestuurders. Koue koffie wat eintlik warm behoort te wees. Dit is maar net ‘n paar van die dinge waarvan ek nie hou nie en waaroor ek gou kan kla. Ek laat so maklik toe dat die klein irritasies van die lewe my ontneem van die vreugde wat ek in elke deel van […]
Die vrugte van liefde

Wanneer jy aan die vrug van die Gees dink, watter een kom eerste in jou gedagte? Vir my is dit liefde. Liefde is die vrug wat eerste genoem word in Galasiërs 5:22: “Die vrug van die Gees … is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing.” Liefde is baie meer as net […]
God is liefde

‘n Paar jaar gelede het ek en my vriende mekaar begin uitvra om uit te vind wat elkeen van ons geliefd laat voel. Was dit geskenke, opbouende woorde, kwaliteittyd, fisieke aanraking of diensbaarheid? Om uit te vind wat elkeen van ons die meeste geliefd laat voel, het die manier waarop ons met mekaar omgaan en […]