Jy is God se Woonplek
Jy is God se Woonplek Grace Ann Hopkins Johannes 1:14 bevat ‘n pragtige waarheid: die Woord het vlees geword en onder ons kom woon. God in Christus het vlees geword en onder ons gewoon. Waarom was dit nodig? Dit was nodig sodat Jesus die prys vir ons sondes kon betaal sodat Hy in ons kon […]
Volg Christus na
Volg Christus na Ebos Aifuobhokhan Ek is die ma van ‘n 14 maande oue seuntjie. ‘n Paar weke gelede het ek my oorfone ingehad terwyl ek na iets geluister het en my seun het op my skoot gesit. Wat daarna gebeur het, was so verbasend. Hy het die gehoorstuk uit een van my ore gehaal […]
Dien Ander
Dien Ander Mary Leslie Racine Hierdie gedeelte begin met Jesus wat die dissipels na Hom toe roep en dít wat sopas gebeur het, as ‘n leerbare oomblik gebruik. Om hierdie gedeelte werklik te verstaan, moet ons ‘n paar verse teruggaan. Jakobus en Johannes nader Jesus en vra dat hulle in sy heerlikheid mag sit, een […]
Moenie Bang Wees Nie
Moenie Bang Wees Nie Katie Shott My hele lewe lank al sukkel ek met vrees. Ek oordryf nie. Ek het in ‘n huis grootgeword met ‘n alkoholis-pa. Ek het nooit geweet in watter toestand hy huis toe sou kom nie, of hoe ek en my ma dit telkens moes hanteer nie. Ek was lief vir […]
Vertrou op die Here
Vertrou op die Here Krista Taylor Vertrou volkome op die Here. …met jou hele hart, in alles wat jy doen… Daar was ‘n tyd verlede jaar toe ons familie deur ‘n vuurdoop is. Ons woon langs die oorlog in die Oekraïne en my man was baie nou betrokke by die humanitêre hulplewering. Met daardie realiteit […]
Word Verander
Word Verander Petra Stoneman Tot dusver in ons studie het ons gedefinieer wat dit beteken om geestelik en in ons harte afgesonder te wees. Maar wat beteken dit om afgesonder te wees in ons gedagtes? Ons SOAP-verse vir vandag sal ons help om die antwoord op hierdie vraag te ontdek en ons in te stel […]
‘n Reaksie Gegrond op ‘n Afgesonderde Lewe
‘n Reaksie Gegrond op ‘n Afgesonderde Lewe Lyli Dunbar Ek het so stil as moontlik in die kamer gesit. Ek het nie durf praat nie, want ek kon nie my tong vertrou nie. Ek het in die kamer gesit met iemand wat my hulp nodig gehad het, en ek het opgedaag om met goeie bedoelings […]
Dat die Wêreld God Kan Sien
Dat die Wêreld God Kan Sien Grace Ann Hopkins Terwyl ek gesit en nadink het oor hoe mooi dit is om afgesonder te wees en Christus se voorbeeld in Johannes 13 na te volg, het ek begin om God te dank dat Hy nie net sy Woord vir my gegee het nie, maar ook sy […]
Wees Lief vir God
Wees Lief vir God Terria Moore Wat is die ding wat jy die meeste van jou kinders verlang? Is dit hulle gehoorsaamheid? Lojaliteit? Toewyding? Jy begeer moontlik al daardie dinge. Al hierdie dinge egter die resultaat is van liefde. Ware liefde sal lei tot heelhartige gehoorsaamheid, vurige lojaliteit en onsterflike toewyding. As dit is wat […]
Soek eers die Koninkryk van God
Emily Hope Maak staat op Hom bo alles. My gunsteling tyd van die jaar is herfs. In my grootword-jare het ons as gesin jaarliks na die berge gereis om die kleurvolle blareprag te bewonder. Ons het die dag deurgebring deur berg op te stap en wanneer ons die piek bereik, het ‘n see van rooi, […]