Die Belangrikheid van Gebed

Kelli Trontel As ek iets in my lewe van veertig jaar geleer het, is dit dat ons waarlik die vreugde van die Here kan ervaar, selfs te midde van baie groot lyding. Vreugde is nie gereserveer vir die goeie dae en die voorspoedige seisoene nie. Vreugde is ‘n gawe van die Here, en dit ‘n […]
Maak God se Woord ‘n Prioriteit

Maak God se Woord ‘n Prioriteit Angela Perritt “Hierdie wetboek moet die rigsnoer wees vir alles wat jy sê. Oordink dit dag en nag en sorg dat jy alles uitvoer wat daarin geskryf is. Dan sal jy slaag in wat jy moet doen, jy sal voorspoedig wees.” – Josua 1:8 Een van die baie maniere […]
Afgesonder – Inleiding

Om te kies om ‘n lewe vir Jesus te leef dra ‘n hoë koste. Maak geen fout nie; dit maak ons anders. Soos ons wêreld verder en verder weg van God beweeg, moet ons lewens minder en minder soos die wêreld lyk, nie uit arrogansie nie, maar uit ons liefde vir God. Ek weet dit […]