Jesus, Seun van Dawid

Jesus, Seun van Dawid Terria Moore “Die geslagsregister van Jesus Christus, die Seun van Dawid, die seun van Abraham” – Mattheus 1:1 Die geslagsregister van ons Here en Verlosser Jesus Christus is baie interessant. Dit speel ‘n sentrale rol in die Nuwe Testament en die Bybel as geheel. Jesus het ‘n geslagsregister wat beide goddelik […]
Die Ywer van die Here Sal Dit Doen

Die Ywer van die Here Sal Dit Doen Petra Stoneman Ek is so opgewonde om vandag hierdie nuwe studie saam met julle almal aan te pak! Advent lê voor die deur. Met die eerste Adventsondag eerskomende week, kan ek nie aan ‘n beter manier dink om ons harte op hierdie seisoen voor te berei as […]
Die Beloofde Messias – Inleiding

Waarom maak God beloftes? Ons maak dikwels beloftes wat ons nie kan nakom nie en ons is al almal seergemaak deur verbreekte beloftes. Dit is maklik om te begin wonder of dit die moeite werd is om enige belofte te glo. Maar God is anders. Wanneer Hy ‘n belofte maak, het Hy alreeds ‘n plan […]
Berg dit op

Berg dit op Mary Leslie Racine Ek het die afgelope tyd baie preke gehoor en baie verskillende dinge gelees oor sonde en die noodsaaklikheid om sonde ernstig op te neem. Ek sien hoe ek dit meer in my lewe moet doen. Ek is geneig om my sonde te regverdig, die skuld oor te skuif na […]
‘n Effektiewe Wapen

‘n Effektiewe Wapen Julie McIlhatton Skerm is ‘n sport wat ek slegs sien wanneer dit die Olimpiese Spele is. Dit is fassinerend om te kyk. Alhoewel ek nie al die reëls ken nie, is dit ‘n baie vinnigbewegende geveg tussen twee atlete wat swaarde (‘n floret, degen of saber) gebruik om aan te val en […]
Skild van Geloof

Skild van Geloof Terria Moore God kan beslis nie vir my lief wees nie, want my lewe is ‘n gemors. Ek hou aan om sonde te doen. Miskien gaan ek nie hemel toe nie. Ek voel altyd hartseer en leeg. Miskien het ek nie regtig my lewe aan die Here oorgegee nie. Die lewe […]
Herinner jouself aan wat God gedoen het

Herinner jouself aan wat God gedoen het Grace Ann Hopkins Ons weet dat daar is ‘n stryd rondom ons aan die gang is wat realiteit is, hoewel dit nie met die oog gesien kan word nie. Ons het die afgelope paar weke daaroor gelees en God gevra om ons te help om sy volle wapenrusting […]
Helm van Verlossing

Helm van Verlossing Ebos Hierdie week se deel van die wapenrusting is die helm van verlossing. Hoofbeserings kan dodelik wees, dus as soldate na die gevegsfront gaan, beskerm ‘n helm hul koppe en hul breine, wat die kragbron van die hele liggaam is. Sodra die duiwel ‘n houvas op ons verstand en ons gedagtes kry […]
Memoriseer en Spreek God se Beloftes

Memoriseer en Spreek God se Beloftes Petra Stoneman “Sit verlossing as helm op en vat die swaard van die Gees, dit is die Woord van God.” Welkom by nog ‘n week van ons studie! Hierdie week gaan ons fokus op die Helm van Verlossing. Ek hou baie daarvan hoe vandag se SOAP-vers, Efesiërs 10:17 nie […]
Kies om te Glo

Kies om te Glo Cristin Tippin ‘n Universiteitsprofessor het eenkeer sy definisie van geloof met my gedeel: “Geloof is om te kies om te glo dat die Woord van God waar is, ongeag ons gevoelens, omstandighede of die norme van die samelewing.” Ongeag die twyfel wat ons soms mag voel, ongeag die moeilike en uitdagende […]