God se Getroue Vergifnis

God se Getroue Vergifnis Ebos Aifuobhokhan Voordat ek hierdie blog gaan skryf het, het ek net ‘n tyd van gebed agter die rug gehad. Een van die maniere waarop die Heilige Gees my gehelp het om te bid, was om my te leer om God te dank vir sy bedagsaamheid en getrouheid aan my. My […]

Draai na Ware Vryheid

Draai na Ware Vryheid Mary Leslie Racine Wat beteken dit om te bekeer? Dit is ‘n vraag wat ek myself op ‘n gereelde basis vra. Wat beteken dit en hoe lyk dit werklik in my daaglikse lewe? In ons kerk se kinderbediening is daar elke maand ‘n fundamentele vraag wat gevra en beantwoord word. ‘n […]

Wees Dapper

Wees Dapper Krista Taylor Onthou jy ‘n tyd toe jy dapper moes wees? Ester het eendag wakker geword en haarself in ’n verloor/verloor situasie bevind. Die koningin voor haar is verwyder weens haar ongehoorsaamheid aan haar man. Koningin Vasti het geweier om te kom toe haar man haar geroep het om haar skoonheid te vertoon. […]

Glo en Word Gevul

Glo en Word Gevul Grace Ann Hopkins Iets waaroor ek die afgelope tyd nadink is die idee van “wording”. A pragtige paradoks kom voor in die feit dat God gekom het om vir ons rus te gee, en tog ook om ons te beweeg tot verbetering, volwassenheid en volmaaktheid. Sy onvoorwaardelike liefde is teenwoordig in […]

Vul met Gebed

Vul met Gebed Jenna Rea Die begeerte vir lof van mense af, is moeilik om prys te gee. Sosiale media gryp voortdurend na ons harte om elke deel van ons lewens daar te plaas, die goeie, die slegte en die lelike as ons as ‘geloofwaardig’ beskou wil word. Kultuur prys diegene wat produktiwiteit prioritiseer en […]

Vas is ‘n Manier om te Wag

Vas is ‘n Manier om te Wag Petra Stoneman “Daar sal ‘n tyd kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem sal word en dan, in daardie dae, sal hulle vas.” Ons SOAP-vers van vandag vind plaas toe Jesus tyd in Levi se huis deurgebring het. Levi was ‘n tollenaar wat deur Jesus geroep is om […]

Soli Deo Gloria

Soli Deo Gloria Katie Shott Op ons kaggel is ‘n klip met die woorde “Soli Deo Gloria” daarop gegraveer. Hierdie ou Latynse woorde herinner ons konstant daaraan dat alles wat ons doen, insluitend hoe ons leef, “alleenlik tot eer van God” behoort te wees. Kom ons staan met die aanvang van hierdie Lydenstyd ‘n oomblik […]

Ingestel op Christus

Ingestel op Christus Angela Perritt In ‘n kultuur waar die doel is dat jou eie behoeftes bevredig moet word, is die keuse om te vas en jouself te ontken, die teenoorgestelde van hoe ons vertel word om te leef. Tog herinner dit ons ook dat hierdie wêreld nie ons tuiste is nie. Jesus vra van […]

Lydenstyd – Inleiding

Lydenstyd is ‘n seisoen. Dis ‘n seisoen van leegmaak, prysgee, skoonmaak en selfs sterf. Lydenstyd is ‘n seisoen waartydens ons droefheid uitspreek oor Christus se dood en die rede vir sy dood: ons sonde. Hierdie periode van veertig dae reflekteer ander belangrike periodes in die Skrif, insluitende die 40 dae van reën wat Noag ervaar […]