Trots, Eer en ‘n Groot Gemors

Trots, Eer en ‘n Groot Gemors Deur Angela | Oktober 18, 2019 | Ester Dis asof hy hierdie oomblik jare lank geoefen het … Sy drome is op die punt om waar te word … Hy het hierdie toneel vantevore in sy gedagtes sien afspeel. Hy wou dit so graag hê dat hy soms byna […]

Seën diegene wat jou vervloek

Seën diegene wat jou vervloek Deur Jen / 21 Oktober 2019 / Ester Haman het toe die kleed en die perd gevat, die kleed vir Mordegai aangetrek, hom oor die stadsplein laat ry en voor hom uitgeroep: “So word gemaak met iemand aan wie die koning graag eer wil bewys!”  – Ester 6:10 Hierdie vers is […]

Nederige Siele

Nederige Siele Deur Sara / 22 Oktober 2019 / Ester Hierdie spesifieke verse uit Ester speel soos ‘n spannende toneel uit ‘n film in my gedagtes af. Ons het toegang tot die hele verhaal, so ons weet dat die koning nadink oor hoe hy Mordegai moet eer vir sy lojaliteit. Ons sien dat Haman onbedoeld […]

Oorkom Bekommernis

Oorkom bekommernis Deur Jen / 23 Oktober 2019 / Ester Die Koning en Haman gaan om saam met Ester te eet. Onthou dat nie een van hierdie twee mans op hierdie stadium geweet het dat sy ‘n Jodin is nie. Ek neem aan dat Haman gevoel het dat hy ‘n bietjie kan ontspan, ongeag van […]

Wanneer Jou Identiteit Jou Verlossing is

Wanneer jou identiteit jou verlossing is Deur Whitney / 24 Oktober 2019 / Ester Ek het daardie oggend in die kerk my trane probeer wegsteek. Ek huil nie gewoonlik nie. Teen die tyd dat ons huwelikseremonie agter die rug was, was my man se oë bloedrooi van al die trane wat hy gestort het… maar […]

Met die oog op ‘n tyd soos hierdie

Met die oog op ‘n tyd soos hierdie Deur Terria / 25 Oktober 2019 / Ester Wat as God elke enkele gebeurtenis van die lewe georkestreer het ter voorbereiding vir dít waarvoor jy nou te staan gaan kom? Wat as hierdie nou jou tyd is? Daar is net een jy. Daar is net een persoon […]

Geen skikking vir klein oorwinnings nie

Geen skikkings vir klein oorwinnings nie Deur Joy / 28 Oktober 2019 / Ester Dit is nog nie verby nie. Al die gebeure in ons verhaal het ons gelei tot by die oomblik toe Haman opgehang is aan die galg wat hy vir Mordegai bedoel het. “Hulle het Haman toe opgehang aan die galg wat […]

Van hopeloos tot hoopvol

Van hopeloos tot hoopvol Deur Angela / 29 Oktober 2019 / Ester Was jy al ooit in ‘n situasie of verhouding wat hopeloos gelyk het? Dalk was daar iemand in jou lewe wat ‘n bose plan bedink het teen jou of jou geliefdes om julle seer te maak, en daar is selfs nie ‘n halmpie […]

Net omdat ons kan, beteken dit nie dat ons moet nie

Net omdat ons kan, beteken dit nie dat ons moet nie. Deur Angela / 30 Oktober 2019 / Ester Na maande van wag, het die son uiteindelik losgebreek van die nag, en die gevreesde dag breek aan, die dertiende dag van die twaalfde maand, die maand van Adar. Maar God, in sy ongelooflike betrokkenheid in […]

Die daad van onthou

Die daad van onthou Deur Brittany / 31 Oktober 2019 / Ester Die boek Ester was nog altyd ‘n gunsteling vir my. Toe ek jonk was, het ek daarvan gehou om ‘n vroulike Bybelkarakter te hê waarna ek kon opkyk, maar met die verloop van jare hou ek nou van die verhaal, omdat dit duidelik […]