Konstante Gebed

Konstante Gebed Cristin Tippin Nehemia het vier maande lank gebid. In hartseer en ellende het Hy God se vertroosting gesoek. Hy het gebid vir God se vergifnis en genade vir sy mense. Hy het God se getrouheid en die beloftes wat Hy gemaak het, onthou. Hy het vier maande in diepe gebed deurgebring, maar in […]
Verwag dat God Iets Gaan Doen

Verwag dat God Iets Gaan Doen Melissa Fuller Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg. – Psalms 37:3-5 […]
Van Gebroke Na Herstel – Inleiding

Die Boek Nehemia toon die ongelooflike getrouheid van God aan sy verbondsvolk. God het sy lojale dienaar Nehemia gebruik om sy volk terug te lei na Jerusalem en om die muur van die stad te herbou. Nehemia het nie net die boupogings gelei nie, maar hy het ook die volk aangemoedig om hard te werk […]
Geanker

Geanker Ebos Aifuobhokhan Ek het in Januarie 32 jaar oud geword en ek het al deur ongelooflike baie moeilike dinge in my lewe gegaan. Dinge wat ander mense wat tien jaar ouer as ek is, sal laat sidder as gevolg van die omvang daarvan. Somtyds spot ek met myself en noem myself ‘n jong mens […]
‘n Katalisator vir Vernuwing

‘n Katalisator vir Vernuwing Grace Ann Hopkins Dit is maklik om na die wêreld se woorde te luister, want ons is voortdurend daarmee omring. Selfs onbewustelik, sonder om dit te weet, vind ons almal dat ons die kultuur se sienings aanneem en dit as waarheid klassifiseer. Ek het myself bevind dat ek die wêreld se […]
Hoop op Hom

Hoop op Hom Melissa Fuller “Kyk, al wil Hy my ombring – ek hoop op Hom; ek sal tog my wandel voor sy aangesig bepleit.” – Job 13:15 (1953 vertaling) Job was ‘n getroue dienskneg van God, maar God het Satan toegelaat om al Job se besittings, sy kinders en selfs sy gesondheid weg te […]
Op Jesus Gefokus

Op Jesus Gefokus Melissa Fuller “In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie; ons word vervolg, maar nie deur God verlaat nie, op die grond neergegooi, maar nie vernietig nie. Die sterwe van Jesus dra ons altyd saam in ons liggaam, sodat ook […]
Gevestig op Jesus

Gevestig op Jesus Cristin Tippin Ek het onlangs Matteus 26 gelees. As jy vertroud is met daardie gedeelte, weet jy Jesus het voor Hy gekruisig is, eers ‘n tuin besoek. In daardie tuin het Hy op sy knieë gegaan en God gesmeek om die beker van lyding voor Hom te laat verbygaan. Hy het God […]
Bou Uithouvermoë

Bou Uithouvermoë Mary Leslie Racine Al wat ek my hele lewe lank wou wees, was ‘n vrou en ‘n ma. In my gedagtes sou ek ‘n wonderlike ou in die universiteit ontmoet, verloof raak en die somer na die gradeplegtigheid trou. Dan sou ons ‘n paar jaar later met ons gesin begin en vir ewig […]
Geloof-gevulde Hoop

Geloof-gevulde Hoop Katie Shott Verlede jaar het ek ‘n plaaslike museum besoek om ‘n kunsuitstalling te besigtig van agtien portrette van verskillende persone wat deur “The Troubles” geraak is—’n moeilike tydperk in die geskiedenis van Noord-Ierland, my tuiste. Dit was fassinerend om te sien hoe ‘n baie talentvolle plaaslike kunstenaar die verskillende individue uitgebeeld het […]