Ons Verwysingspunt van Hoop
Ons Verwysingspunt van Hoop Jenna Rea Hoop op die Ewige Koninkryk Ek het onlangs daaraan gedink hoe wonderlik dit is hoe om deel te wees van die liggaam van Christus deur die plaaslike kerk, een van die grootste gawes is wat Jesus vir ons gegee het. In die kerk vind ons gemeenskap, ondersteuning, bemoediging, heiligmaking […]
Die Perspektief van Lofprysing
Die Perspektief van Lofprysing Ebos Aifuobhokhan In Lofprysing, Sien God vir Wie Hy is Ek het ‘n paar dae gelede met ‘n groep vroue gepraat oor die lofprysing van God, en een van die dinge wat die Heilige Gees ons geleer het, was dat lof ons na die plek bring waar ons God sien vir […]
Afgesonder
Afgesonder Jayci Williams Neem Standpunt In vir God Moes jy al ooit opstaan vir dit waarin jy glo, al is dit anders as wat diegene rondom jou glo? Op universiteit het ek ‘n blywende verhouding met die Here begin en nuwe oortuigings het my hart oorstroom. Ek het besluit om dinge van die wêreld waaraan […]
Met Jou Hele Wese
Met Jou Hele Wese Melinda Choi God se Geregverdigde Jaloesie “Die Here jou God is ‘n jaloerse God by jou” (Deuterononium 6:15). Die eerste keer toe ek dit lees, was ek nogal verbaas. Kan God jaloers wees? Is jaloesie dan nie sleg nie? By mense dui ons jaloesie daarop dat ons ontevrede is met wat […]
Hemelse Heimwee
Hemelse Heimwee Andrea Lopez Toe ek grootgeword het, het ek altyd gedink dat ek my hele lewe lank in my tuisdorp sou bly. Ek is van nature ‘n huishen en om aan ‘n gemeenskap te behoort, asook om ‘n tuiste te skep waar my gesin geanker en stabiel voel, is vir my baie belangrik. Ek […]
Die Meester Pottebakker
Die Meester Pottebakker Krista Taylor Soos God Goeddink Toe my kinders jonk was, het hulle daarvan gehou om met klei en Perler-krale te speel. Ek het daarvan gehou om te kyk hoe hulle dinge ontwerp en maak! Borde vol pasta, reënboë en superhelde … maar soms het hulle nie van hul eie skeppings gehou nie. […]
Inleiding
Het jy al ooit gevoel asof jy nie inpas nie? Dit mag wees dat jou waardes en oortuigings nie waardeer word nie. In werklikheid kan dit aktief teengestaan word. Vriendin, jy is nie alleen nie. Hierdie wêreld is nie ons ewige tuiste nie. Dit is slegs ‘n skaduwee van wat kom. Tog is ons geroep […]