Die Goeie Nuus is vir jou!

Die Goeie Nuus is vir jou! Petra Stoneman Ons het baie bespreek oor die afgelope vier weke. Terwyl ons hierdie week ons Adventstudie afsluit, kom ons fokus op die goeie nuus van Lukas 2:10-12. Om nie te vrees nie en onsself eerder daaraan te herinner dat die vreugde wat die evangelie vir alle mense bring, […]

Besing die Grootheid van die Here

Besing die Grootheid van die Here Kelli Trontel En Maria het gesê: “Ek besing die grootheid van die Here, ek juig oor God, my Verlosser, omdat Hy na my in my geringheid omgesien het. Kyk, van nou af sal elke nuwe geslag my gelukkig noem, omdat Hy wat magtig is, groot dinge aan my gedoen […]

Vertrou Sy Beloftes

Vertrou Sy Beloftes Katie Shott Het ‘n vriend of vriendin of familielid, iemand vir wie jy regtig lief was, jou al lelik in die steek gelaat? Dis pynlik. Die teleurstelling gaan diep. Dit kan moeilik wees om te vergewe en beslis moeilik om weer te vertrou. Sulke wonde vat lank om te genees. Soms is […]

Kom, Here Jesus, kom

Kom, Here Jesus, kom Krista Taylor Dit gebeur elke jaar met Kersfees. My kinders kom met een of twee dinge vorendag wat hulle regtig, regtig, regtig wil hê. ‘n Paar jaar gelede wou ons oudste ‘n afstandbeheerde helikopter hê. Hy was nege jaar oud. Ons het probeer om met hom te redeneer, hom in ‘n […]

Alle Nasies

Alle Nasies Ebos Dit is verstommend en ietwat verwarrend waarom God skynbaar die mees onwaarskynlike omstandighede sou kies om van die belangrikste seëninge in die Skrif aan te kondig. Abraham het God nog nie geken toe hy sy seën ontvang het nie, en Jesus was nog aan die kruis toe Hy verklaar het “Dit is […]

Ons Goeie Herder Het Ons Innig Lief

 Ons Goeie Herder Het Ons Innig Lief Cristin Tippin Ons dink dikwels aan Dawid as die grootste Koning van Israel en ons vergeet dat hy eers ‘n eenvoudige skaapwagter was. Dawid het sy tyd in die veld deurgebring en sy skape dag en nag versorg. Hy was intiem bekend met die rol van ‘n herder, […]

Ons Verlosser Leef

Ons Verlosser Leef Mary Leslie Racine Prys die Here dat ons ‘n Verlosser het wat lewe en wat eendag op die aarde sal staan! Jesus, ons Verlosser, leef. Ek dink aan Lukas 24:1-10 waar Lukas beskryf hoe die vroue vroegoggend na die graf gegaan het en die graf leeg gevind het. Vers drie sê: “en […]

Ons Volmaakte Offer

Ons Volmaakte Offer Julie McIlhatton Verskillende lande regoor die wêreld het verskillende tradisies oor wanneer om Kersversierings op te sit en af te haal. In ons huis is daar altyd meer hulp om die versierings op te sit as om dit af te haal. Ek dink dit is omdat wanneer ons hulle afhaal, alles ‘n […]

Jesus Christus is Waardig!

Jesus Christus is Waardig! Grace Ann Hopkins Ek het gesondig en dit ontbreek my aan die heerlikheid van God. In sy tere liefde het Jesus alles opgeoffer om my die lewe te gee. Ek het Hom broodnodig. Hoe dikwels vergeet ek hierdie eenvoudige waarhede? Hoe dikwels laat ek toe dat onbenullighede in die pad staan […]

Sy Naam is Verlossing

Sy Naam is Verlossing Lyli Dunbar Ons vriende het ons gedurende Desembermaand vir ete genooi. Toe ek hulle huis binneloop, was my hart gevul met vreugde. Net daar in die middel van hul sitkamer was die mooiste Kersboom wat ek nog gesien het. Dit was nie opgesmuk of oordrewe vonkel nie, maar dit het ‘n […]