Hoe moet ons dan lewe ? ‘n Brief aan my kinders in die laaste dae …

Aan my dierbare vier, Ek wonder soms hoe dit as sou gewees het as jy in ‘n ander tyd in die geskiedenis groot geword het. ‘n Dag wanneer die wêreld nie so sinies was nie. Wanneer verdraagsaamheid nie ‘n godsdiens was nie, wanneer sukses meer beteken het as geld, en wanneer meer mense werklik uitgekyk […]
3 Dinge wat ons behoort te doen terwyl ons wag vir Christus se wederkoms.

Ek onthou toe ek hierdie gedeelte gelees het toe ek in die hoërskool was en dit was skrikwekkend vir my. “Maar die dag van die Here sal so onverwags soos ‘n dief kom.” 2 Petrus 3:10 Ek weet nie van julle nie, maar ek is nie lief vir verrassings nie … . Ek wil graag […]
Week 8 – Hierdie Is die Laaste Dae

Welkom by ons laaste week van ons 1 & 2 Petrus. Dit was ‘n wonderlike studie wat ons uitgedaag het en hopelik ons gegroei het. Petrus het baie harde dinge te sê in hierdie brief, maar in hoofstuk 3 verander hy rate en begin hy deur die aanspreek van sy lesers as “liewe kinders” om […]
Nie langer ‘n slaaf nie….

Haal asem, Whitney… ‘n Enkele druppel sweet het vanaf my voorkop afgeloop soos ek die lug wat gevul was met dik sigaretrook in geasem het. Die gang wat gelei het tot die hek was donker en warm, en ek kon die temperatuur voel styg in my gesig. “Hoekom het u my hierna toe gebring Here?” […]
Onsself beskerm teen Valse Leraars

Van sy geboorte tot hede het valse leraars die Kerk ontsteld. Paulus waarsku Timoteus oor Himenéüs en Filétus, wie “van die waarheid afgedwaal” en wie se woorde versprei word soos gangreen (2 Tim. 2:16-18). En Johannes in 1 Joh 2:22, praat oor diegene wat ontken dat Jesus “die Christus” was en noem hulle “leuenaars” en […]
Week 7 – Die Profiel van ‘n Valse Leraar

Namaaksels en valse leraars is niks nuts nie; Satan is die “groot nabootser ” (2 Kor.11 : 13-15 ), en was hy hard aan die werk, sedert hy Eva in the tuis verlei het. (Gen. 3: 1-7; 2 Kor 11: 1-4 ). In die Ou Testament, moes Jeremia en Esegiël handel met die valse profete […]
Beskerming van die Waarheid

Die Apostel Petrus het ‘n hart vir die kerk gehad, veral vir diegene wat ly. Jy kan dit sien in sy eerste brief. Sy kommer vir die kerk het hom gelei om ‘n bietjie ratte te skuif in 2 Petrus om te fokus op die valse leraars en gevaarlike teologie. Petrus is nie ‘n woedende […]
Die belangrikheid om ‘n lewe van dankbaarheid te lewe.

Deel van om ‘n lewe van dankbaarheid te lewe is om te onthou wat vir ons gedoen is. Ons is gereinig van ons verlede … keuses wat ons gewens het om nooit te maak nie… plekke wat ons gewens het om nooit te gaan nie… woorde wat ons gewens het om nooit te sê nie… […]
Bevraag teken jy God se krag? Hier is hoekom…

Kort na ons verlowing, het ek en my man voorhuwelikse berading met ons pastor begin. Een van ons heel eerste opdragte was ‘n om ‘n Skrifgedeelte te kies en om dit te memoriseer wat ‘n leeftyd fondasie van die waarheid van ons huwelik so wees. Na baie soek en saam bid, het ons geland op […]
Genade In Lyding

God wat alle genade gee en wat julle geroep het om in Christus Jesus deel te hê aan sy ewige heerlikheid, sal julle, nadat julle ‘n kort tydjie gely het, self weer oprig en julle moedig, sterk en standvastig maak. Aan Hom behoort die krag tot in ewigheid. Amen. 1 Petrus 5:10-11 Ons het aan […]