Die Aanbreek van ‘n Nuwe Lig

Die Aanbreek Van ‘n Nuwe Lig Haley Crabtree Iets waarvan ek regtig hou, is die eerste daglig in die vroeë oggend. Of ek nou lekker geslaap het of die hele nag rondgerol het, daardie eerste lig wat in my kamer skyn dui aan: dit is tyd om te gaan. Somtyds beteken dit ek moet opstaan […]
Hoop Gelewer

Hoop Gelewer Krista Taylor Twyfel Verander in Lofprysing Vandag kyk ons verder na Sagaria se lied. Sagaria was die vader van Johannes die Doper, die neef van Jesus. Toe die engel die komende geboorte van sy seun met vreugde aankondig, was Sagaria geteister deur twyfel. Sy vrou was haar hele lewe lank onvrugbaar en hulle […]
Wag, Hoop, Vertrou

Wag, Hoop, Vertrou Katie Shott Die Hoofkarakters Een van die dinge waarna ek werklik uitsien elke Kersseisoen is die jaarlikse Kersprogram van die kinders in die kerk. Daar is natuurlik die hoofkarakters, naamlik Josef, Maria, die baba Jesus, maar as ‘n paar ekstra rolle benodig word dan voeg jy ‘n paar herders, wyse manne, engele, […]
Wees Bly – Inleiding

Die woord “Advent” is afgelei van ‘n Latynse woord wat “koms” of “aankoms” beteken. Dit is die vier weke wat die Christusfees vooraf gaan wanneer ons die koms van Jesus in herinnering roep. Wanneer ons die verhaal van Jesus se geboorte, wat in die evangelie van Lukas opgeteken is, lees, kry ons ‘n blik op […]
Verlossing Uit Genade, Deur Geloof

Verlossing Uit Genade, Deur Geloof Claire Marshall Om mense te behaag is al so lank as wat ek kan onthou ‘n deel van my, ten spyte van die werk van heiligmaking in my lewe. Ek voel voortdurend ‘n ongesonde begeerte om ander gelukkig te maak en hulle goedkeuring weg te dra. Ek weet nie waar […]
God se Woord is Waar

God se Woord is Waar Grace Ann Hopkins Die Gawe van die Woord Dit was besonders om Jeremia 29 en die omliggende Bybelgedeeltes te bestudeer. Terwyl ek gelees het, moes ek stop en God dank vir sy Woord. Die feit dat ons die Woord van God het om na toe te draai, sy eie asem, […]
God se Plan In Lyding

God se Plan in Lyding Jenna Rea Volhard tot die Einde Voel jy ooit dat die goddeloses voorspoedig is, terwyl die regverdiges ly? Getroue Christene wat God ken en vertrou, wat getrou aan sy opdragte wandel en wat die evangelie uitleef, ervaar steeds allerlei lyding, onreg en verlies hierdie kant van die hemel. Om die […]
Jy Vir Wie God Liefhet

Jy Vir Wie God Liefhet Haley Crabtree Getroue Gebede Het jy al ooit vir dae, weke, maande of jare sonder ophou vir iets gebid? Ek wil hê dat jy ‘n oomblik moet neem om aan iets te dink waarvoor jy gebid het wat baie geloof vereis het om daarvoor aan te hou bid. Dit kan […]
God se Barmhartige Verruiling

God se Barmhartige Verruiling Krista Taylor Skiet Tekort Ek speel graag mini-golf. My gunsteling baan is in Cocoa Beach, Florida. Dit is pragtig ontwerp met palmbome, grotte, watervalle en lewendige krokodille langs die baan! Alhoewel ek hou van die kompetisie om met familie of vriende te speel, is ek nie baie goed nie. Op die […]
‘n Onvernietigbare Koninkryk

‘n Onvernietigbare Koninkryk Lyli Dunbar Ek het in my strandstoel gesit en kyk hoe twee jong meisies besig was om ‘n groot koninkryk in die sand te bou. Hulle het saam gewerk om emmers sand te vul en dit net reg te plaas om ‘n glorieryke struktuur op te rig. Toe hulle klaar was, het […]