NUUT!!! Leesplan en Dagstukkies vir Groot Lydensweek

NUUT! Leesplan en Dagstukkies vir Groot Lydensweek

Ons weet dat jy ‘n vrou is wat God liefhet en dat jy graag wil groei in jou persoonlike verhouding met Jesus.

Dit is hoekom ons ‘n spesiale e-pos reeks vir jou ontwikkel het!

Van Palm Sondag af, wandel ons saam in die Evangelie van Matteus en deur die gebeure van elke dag van die Groot Lydensweek, die week voor Jesus se dood en opstanding.

Ons Groot Lydensweek reeks sal op Sondag 28 Maart begin en op Maandag 5 April eindig.

Elke dag sal jy ‘n e-pos ontvang wat die volgende insluit:

  • Skrifgedeeltes om te lees
  • ‘n SOAP vers om jou te help om dieper te delf
  • ‘n Kort dagstukkie om jou te bemoedig en te bekragtig
  • Pragtige prentjies om jou te inspireer
  • en MEER!

BONUS! Ons het spesiaal drie pragtige GRATIS sluitskerms vir jou selfoon ontwerp, om jou te herinner aan die oorwinning wat jy in Christus het!

Teken vandag in op ons blog om hierdie daaglikse e-pos reeks te ontvang. Nooi gerus ‘n vriendin om hierdie e-pos reeks saam met jou te volg.

LGG Afrikaans Span

 

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

Geen Bybelstudie is gevind nie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse