Groot Lydensweek Dag 9: Dankie!

Dierbare vriendin, ons hoop dat jy hierdie laaste week baie geleer het met behulp van ons Groot Lydensweek reeks.

Baie dankie dat jy by ons aangesluit het.

Ons sal baie graag van jou wil hoor. Ons sal graag wil hoor van enige iets nuuts wat jy geleer het, hoe die Here jou tydens hierdie Groot Lydensweek deur sy Woord onderrig en bemoedig het en of jy enige terugvoer vir ons span het. Jy kan vir ons ‘n e-pos stuur by: [email protected]

Indien jy sal wil voortgaan om dieper te delf in God se Woord, kyk gerus na die volgende hulpbronne. Deur enige van hierdie hulpbronne te koop, belê jy nie net in jou eie geloof en groei nie, maar jy ondersteun ons bediening direk. Lees meer oor ons missie HIER

 

LOVE GOD GREATLY BYBEL

Ontwerp deur vroue, vir vroue. Die Love God Greatly Bybel is ontwerp om jou te help om in jou geloof te groei en God se hart vir die wêreld te sien. Die Bybel sluit ‘n verskeidenheid hulpbronne in om jou te help om die Skrif, God se liefde vir jou, God se werk reg oor die wêreld en die belangrikheid van ‘n gemeenskap, te verstaan.

 

SOAP JOERNAAL

Spesiaal ontwerp en kan saam met die Love God Greatly Bybel gebruik word. Die SOAP joernaal bestaan uit 100 bladsye om jou studie volgens die SOAP metode te doen, asook ekstra studiehulpbronne om jou te help om die Skrif te verstaan.

 

BYBELSTUDIES

Kies uit meer as veertig Bybelstudie joernale, wat ‘n vier-, ses- of agtweke leesplan, SOAP joernaal bladsye, oordenkingsvrae, weeklikse memoriseerverse, uitdagings, dagstukkies en ‘n ekstra twee weke leesplan insluit!

 

FACEBOOK BLADSY

Daaglikse bemoediging om jou te inspireer in jou geloof en jou toe te rus in jou bestudering van God se Woord. Sluit by ons aan!

 

AANLYN STUDIEGROEP

Sluit by ons aanlyn gemeenskap aan, waar ons God se Woord saam bestudeer.

 

INSTAGRAM REKENING

Daaglikse aanmoediging om jou te inspireer in jou geloof en jou toe te rus in jou bestudering van God se Woord! Sluit by ons aan.

 

Het ons gratis hulpbronne vir jou baie beteken? Wil jy graag ‘n skenking maak? Help ons om vroue reg oor die wêreld te bereik met die evangelie van Jesus Christus, deur dit te oorweeg om ‘n finansiële skenking aan die Love God Greatly bediening te maak. SKENK HIER.

Ons is SO dankbaar vir jou! Hou jou oë op Hom en onthou altyd, jy is nie alleen nie.

Mag God jou seën!

LGG Afrikaans Span

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

Geen Bybelstudie is gevind nie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse