Preek Vrede

Preek Vrede Lyli Dunbar My man het ‘n gewoonte om sy selfoon in die kar te los en dan mis hy belangrike oproepe. Tydens ‘n onlangse vakansie was ek egter baie dankbaar vir sy vergeetagtigheid, want dit het daartoe gelei dat ons nie ‘n oproep van ‘n persoon wat baie kwaad was beantwoord het nie. […]
Die Evangelie van Vrede

Die Evangelie van Vrede Ebos Aifuobhokhan Wat beteken dit om sterk te wees? Ons wêreld definieer dit dikwels as ‘n persoon se vermoë om op homself staat te maak, en niemand of enige iets nodig te hê nie. Ongelukkig word daardie definisie van krag dikwels in ons verhouding met God geïnkorporeer. God weet dat ons […]
Die Geregtigheid van Christus

Die Geregtigheid van Christus Christin Tippin Ek het onlangs deur my klerekas gegaan en stapels denims gekry wat ek net nie van ontslae wou raak nie. Ek het hierdie spesifieke denims al vir omtrent vyf tot tien jaar besit, en ek het hulle gehou met die veronderstelling (en hoop) dat hulle my eendag weer sou […]
Veg Vorentoe

Veg Vorentoe Kelli Trontel Voel dit vir jou of jou lewe ‘n slagveld is en jy elke dag in ‘n volwaardige oorlog betrokke is? Vir jare het ek my lewe deur die lens van ‘n rooskleurige bril geleef, totdat ek my eerste hartverskeurende verlies (die dood van my pa) ervaar het, wat ‘n domino-effek van […]
‘n Borsharnas en ‘n Kroon

‘n Borsharnas en ‘n Kroon Katie Shott Dit is nou al ‘n hele ruk vandat ek ‘n tiener in die Bybelklas was, maar ek onthou nog duidelik hoe die leier ons tydlose waarhede uit Efesiërs 6 oor die wapenrusting van God geleer het. Ek hoor hom nog sê dat ons, as volgelinge van Jesus, opgeroep […]
Herken Valsheid

Herken Valsheid Mary Leslie Racine Ek het gehoor dat die beste manier om ‘n vervalsing raak te sien, is om die regte dinge te bestudeer. Neem byvoorbeeld ‘n tien rand noot. Om te weet of ‘n tien rand noot vervals is, moet jy ‘n regte tien rand noot bestudeer. En wanneer ek sê bestudeer, bedoel […]
Gewapen met die Waarheid

Gewapen met die Waarheid Julie McIlhatton Toe ek jonger was, het ek en my sussie ‘n werkie gekry: ons moes in ‘n gaping in die heining staan. Maklik. Intussen het die res van die familie in die veld rond gehardloop terwyl hulle probeer het om ‘n baie groot, ongelooflike kwaai bul in ‘n hok te […]
Hoe Om Terug te veg

Hoe Om Terug te veg Angela Perritt “Eindelik my broers word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte. Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel.”- Efesiërs 6:10-11 Vriende voor ons die nuwe studie oor die Wapenrusting van God begin, moet […]
Wapenrusting van God – Inleiding

Dis tyd om jouself te klee, liewe vriendin. ‘n Oorlog woed oral om ons heen. Dit teiken ons gedagtes, gesinne, vriende en toekoms. Of ons daarvan hou of nie, ons is deel hiervan. Dwarsdeur die Ou en Nuwe Testament word daar van hierdie onsigbare geestelike oorlog gepraat en dit woed daagliks rondom elkeen van ons. […]