‘n Vaste en Seker Hoop

Wat Seker is Ons leef in onseker tye. Dit voel asof ons elke keer as ons na die nuus kyk, hoor van skokkende, hartseer, amper ongelooflike dinge wat reg oor ons wêreld gebeur. Daar is ‘n ou gesegde dat niks in hierdie wêreld seker is nie, behalwe die dood en belasting. Daar steek dalk so […]

Jesus Verander Alles

Jesus se Vroeë Dae Het jy al ooit gewonder oor hoe Jesus was toe Hy jonger was? Ek neem aan Hy was baie soos ons. Hy het ouers gehad wat hom grootgemaak het. Hy het gekruip. Hy moes ook leer loop en praat. Hy het deur puberteit en adolessensie gegaan. Hy het emosies gehad. Hy […]

God se Goddelike Geskenk

Unieke Geboorteverhale God met ons. Immanuel. Het jy al ooit diep nagedink oor die Verlosser se geboorte? Wat ‘n vreemde manier wat God gekies het om die wêreld te red. Deur God se genade het my man en ek vyf kinders. Elke kind het ’n unieke geboorteverhaal. Party van hulle is in vreemde lande gebore. Party […]

Nie Sigbaar Nie en Tog Dodelik

My stiefdogter hou daarvan om die storie te vertel van hoe haar pa, nadat sy geval het tydens ‘n sokkerwedstryd by haar hoërskool, vir haar gesê het sy moenie bekommerd wees oor die pyn in haar arm wat nie wou weggaan nie. Hy het haar verseker dat dit net gekneus was en dat sy binne […]

Hierdie is Jou Getuienis

Ek onthou hoe ek as ‘n jong meisie Romeine 6:23 gememoriseer het. Ek het liedjies daaroor gesing, dit in ‘n handewerk omskep en dit op ‘n kleef-nota geskryf en op my muur geplak. Ek het dit nooit vergeet nie; dit het my nog altyd bygebly. Namate ek egter verstandelik en liggaamlik gegroei het, lees en […]

Sien die Lewe Deur God se Lens

Terwyl ek ons verse vir vandag gelees het, het lof in my hart opgewel teenoor ons Rots en God, wat standvastig is in wie Hy is. Voor die wêreld, aan die begin, was Hy dieselfde. Dwarsdeur die Skrif verander Hy nooit nie. Selfs vandag is Hy wie Hy is. Neem nou net ‘n paar oomblikke […]

Niemand Soos Hy

Elke dag voor slaaptyd kies my dogter een liedjie om te sing terwyl ek haar neerlê. Dit is gepas dat sy vandag die lofsang “Heilig, Heilig, Heilig” gekies het. Terwyl ek gaan sit om ‘n paar gedagtes oor heiligheid te skryf, maal die lirieke steeds deur my gedagtes: “Net U is heilig; Daar is niemand […]

Ons Kreatiewe Skepper

Het jy al ooit iets gesien wat so skouspelagtig is dat dit jou asem wegslaan? Miskien was dit ‘n sonsondergang oor die see. Miskien was dit ‘n ma wat haar pasgebore baba vir die eerste keer vashou. Miskien was dit ‘n pa en seun wat herenig is nadat hulle maande uitmekaar was. Ek onthou hoe […]

Inleiding

In vandag se vinnig-veranderende wêreld kan dit ‘n uitdaging wees om stabiliteit en vrede te vind. As vroue moet ons dikwels verskeie rolle en verantwoordelikhede handhaaf en ons ervaar druk uit verskeie rigtings. Te midde van hierdie chaos is die behoefte aan ‘n soliede fondament—een wat gegrond is in die onveranderlike waarhede van God se […]