Leef Daagliks vir Christus

Een van my predikante sê altyd: “gebed is tweevoudig.” Een is smeking, wat beteken om jou versoeke na God te bring en die ander is aksie. Hy sê wanneer ons bid, hoor God en beweeg Hy om dit te doen waarvoor ons Hom gevra het, veral wanneer ons gebede van geloof bid. Wanneer ons bid […]
Wees Lief Vir God. Wees Lief Vir Mense.

Wees lief vir God en wees lief vir mense. Ons sien hierdie gesegde baie in die Christelike wêreld. Ons sien dit op t-hemde, drasakke, koffiebekers en baie ander plekke. In die gedeeltes wat ons vandag lees, Matteus 22:34-40 en Markus 12:28-34, sien ons hoe om hierdie gesegde uit te leef. Eerstens moet ons die konteks […]
Verskillend, Tog Verenig

As jy my sou vra wat my kosbaarste dinge in die lewe is, sou my plaaslike kerk onder die top drie op daardie lys wees, en ek neem dit werklik nie as vanselfsprekend aan nie. Ek het in 2016 na Glasgow verhuis met die plan om vir twee jaar daar te bly, maar God het […]
Span Julle In Om Te Onthou

Namate ek ouer word, raak ek al meer vergeetagtig. Soms kan ek, teen die tyd dat ek die bopunt van die trappe bereik, nie meer onthou wat ek op pad was om te doen nie! Daarom herhaal ek dikwels oor en oor waarna ek op soek is om myself te herinner wat ek besig is […]
Hoogste Plek van Gesag

Gesag/outoriteit: mag om gedagtes, opinie of gedrag te beïnvloed of te beveel (Merriam- Webster). Aardse Gesag Wanneer jy die woord “gesag” sien of hoor, wat is die eerste ding wat by jou opkom? Vir my is dit my kinderjare en hoe my ouers, veral my pa, die belangrikste gesagsfigure in my lewe was. As kinders […]
Staan in God se Genade

God se Geopenbaarde Woord Prys God dat sy Woord nooit faal nie, maar altyd die doel bereik waarvoor dit gestuur is. Daardie doel is om ons geloof in Jesus te bewerkstellig (Jesaja 55:10-11; Johannes 6:29). Dit is belangrik om God te dank vir sy Woord, want dit is ’n gawe, as’t ware ‘n geskenk. Daardeur […]
Herstel en Verkwikking

Ek weet nie van jou nie, maar ek is ‘n tipe-A eersgeborene en boonop ‘n oud-onderwyseres. Wat beteken dit? Dit beteken dat ek daarvan hou om dinge die eerste keer reg te doen. Ek is ‘n oorpresteerder wat myself tot hoë standaarde verbind. Jy kan jou dus voorstel hoe moelik dit vir my dwarsdeur my […]
Die Grootste Geskenk

Die Perfekte Geskenk Het jy al ooit ‘n geskenk gekry wat so persoonlik gevoel het en iets was wat net iemand wat jou regtig goed ken jou kon gee? Neem ‘n oomblik om te dink aan so ‘n geskenk wat jy al ontvang het. Dit kan iets eenvoudig wees soos ‘n vriendin wat vir jou […]
Lewe Volgens die Gees

Die Eenvoudige Evangelie Toe ek sewe jaar oud was is die evangelie duidelik aan my oorgedra by ‘n Vakansie Bybelskool. Die onderwyser het verduidelik dat ek ‘n sondaar was en my sonde het my van ons heilige God geskei. God het in sy goedheid sy Seun gestuur om aan die kruis vir my sondes te […]
Die Wag Makliker Gemaak

Ek was nog nooit ‘n aanhanger van naelbytereindes in boeke en TV-programme nie. Ek wil weet wat volgende gebeur, en ek wil nie ‘n jaar of meer wag vir die volgende seisoen om uit te kom nie. Dit alles het verander toe stroomplatforms beskikbaar geword het. Nou trap ek in die strik om nie te […]