Ja, Ek Glo

Ja, Ek Glo Brittany Salmon Ek onthou dat, toe ek klein was, een van my Sondagskool-onderwyseresse vir ons die storie geleer het van Jesus wat opvaar in die wolke. Sy het vertel hoe opgewonde sy was dat Jesus weer gaan kom. Die storie het bonatuurlik gevoel en ek kan my nog steeds die viltbord-Jesus voorstel […]

God Kom In

God Kom In Kelli Trontel Ek was vanjaar ’n kunsleier by die Vakansie Bybelskool. Terwyl ek saam met die kinders gebedsjoernale saamgestel het, het ons gepraat oor wat dit verg om ‘n sterk verhouding te hê met iemand vir wie ons omgee. Ons het gepraat oor hoe moeilik dit is om iemand regtig te ken […]

Maranata

Maranata Katie Shott Opgewondenheid. Afwagting. Verwagting. O, ek onthou nou nog die emosies wat ek as ‘n kind in Desember ervaar het soos ek die dae afgetel het tot Kersfees! Ek moet bely dat ek as ‘n volwassene die meeste van daardie kinderlike wonder en ontsag verloor het soos ek in die verskillende seisoene van […]

Staan Vas en Kyk Op

Staan Vas en Kyk Op Andrea Howey Dit is nie moeilik om te sien dat ons in ‘n tyd leef wat baie anders lyk as wat dit selfs ‘n paar kort jare gelede gelyk het nie. Daar is soveel wat in die wêreld gebeur dat dit ons gelaat het met vrae, swaarmoedigheid, trane en verwarring. […]

Wanneer die Seisoen Verander

Wanneer die Seisoen Verander Lyli Dunbar Herfs is God se inkleurboek. Vir ‘n kort rukkie word alles in ‘n pragvertoning lewendig. Watter skouspel! Die digter Walt Whitman verwoord dit so mooi: “Gee my sappige herfsvrugte, ryp en rooi uit die boord.” Kon ons maar heeljaar lank op die voorstoep aan geurige latte’s sit en teug! […]

Gaan Voort in die Geloof

Gaan Voort in die Geloof Terria Moore “Kinders, dit is die laaste uur. Julle het gehoor dat daar ‘n antichris kom; en daar is nou reeds baie antichriste. Daaruit weet ons dat dit die laaste uur is. Hulle het wel uit ons geledere voortgekom, maar niemand van hulle was ooit werklik een van ons nie, want […]

Onthou

Onthou Crystal Stine “Veral moet julle weet dat daar in die laaste dae mense op die toneel sal verskyn wat die spot dryf en wie se lewe net deur hulle eie begeertes beheers word. Hulle sal spot en sê: “En wat het nou geword van die belofte van sy wederkoms? Ons vaders is al dood, […]

Die Laaste Dae

Die Laaste Dae Angela Perritt Dít moet jy weet: in die laaste dae sal daar swaar tye kom. Die mense sal selfsugtig wees, geldgierig, grootpraterig en verwaand, beledigend teenoor hulle medemense en ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar en ongodsdienstig; hulle sal liefdeloos en onversoenlik wees, kwaadpraters, bandeloos en wreed, sonder liefde vir die goeie; hulle sal verraaiers wees, […]

Kom, Here Jesus, Kom – Inleiding

Ek glo ons almal voel dit. Daar was ‘n verskuiwing. Dit lyk asof die wêreld buite beheer is, en wat ons in die Bybel gelees het oor die laaste dae blyk reg voor ons oë te ontvou. Wat eens as goed beskou is, is nou sleg, en wat eens as sleg beskou is, word nou […]