Ore om te Hoor

Ore om te Hoor Brittany Salmon Het jy al ooit ‘n goeie vriend gehad wat die evangelie al baie keer gehoor het en tog het hulle nog nie toegelaat dat dit hul harte sag maak en hul lewens verander nie? Of wat van jou? Het jy al die Goeie Nuus van Jesus gehoor, maar die […]

Jesus Sien Jou

Jesus Sien Jou Petra Stoneman Aan die begin van hierdie nuwe week in ons studie van die Evangelie van Lukas, vind ons Jesus naby Kapernaum, spesifiek naby ‘n dorp met die naam Nain. Jesus en sy dissipels, asook ‘n groot skare mense wat hulle gevolg het, het na Nain gestap. Net buite die dorpie het […]

By Sy Voete

By Sy Voete Ebos Aifuobhokhan “In daardie tyd het Jesus uitgegaan na die berg toe om te bid en die hele nag deurgebring in gebed tot God.” – Lukas 6:12 Ek het Jesus lief en sy menswees terwyl Hy op die aarde was, maak my nog liewer vir Hom. Hy was volledig God en volledig […]

Wie Kan?

Wie Kan? Lyli Dunbar Ek en my man het in die teater gesit en met verwondering gekyk na ‘n pragtige fliek kyk wat die krag van God vertoon. ’n Jong seun het amper verdrink en die dokter het vir sy ma gesê dat daar geen hoop vir genesing is nie. Daardie gelowige vrou het voor […]

Ons Missieverklaring

Ons Missieverklaring Terria Moore Hoekom is jy hier? Waartoe het God jou geroep? Wie het God jou geroep om na uit te reik? Wat is jou missieverklaring?   Vir gelowiges is dit noodsaaklik om te weet dat ons dink en optree in ooreenstemming met God se Woord. God het ons geroep om sy verteenwoordigers te […]

Veranderd

Veranderd Julie McIlhatton Is daar al ooit aan jou ‘n bynaam gegee? Byname kan gegee word as gevolg van iets wat jy gedoen het, die manier hoe jy lyk, wat jou van is of om jou te onderskei van iemand wat dieselfde naam as jy het. Daar word dikwels na Johannes verwys as Johannes die […]

‘n Helper uit die Hemel Gestuur

‘n Helper uit die Hemel Gestuur “Lofwaardig is die Here, die God van Israel, want Hy het sy volk in genade opgesoek en vir hulle verlossing bewerk. ‘n Sterk Verlosser het Hy vir ons laat opstaan uit die huis van sy dienaar Dawid. So het die Here dit reeds van oudsher belowe deur die mond […]

‘n Groot Plan van Verlossing

‘n Groot Plan van Verlossing Melissa Fuller Die lewe kan ons maklik oorweldig. Soms lyk dit of dinge goed gaan, en dan word ons getref met golf na golf van verlies, teleurstelling en pyn. Ons word voortdurend daaraan herinner dat ons in ’n gebroke wêreld leef en dat ons ’n Verlosser nodig het. Maar ons […]

Hy Sien, Hy Ken, Hy Gee Om – Inleiding

Die Evangelie van Lukas bied ‘n unieke perspektief op Christus se lewe. Lukas het Jesus nie persoonlik ontmoet nie, en tog het hy Hom gevolg. Lukas was ‘n dokter, ‘n intellektuele persoon, wat geesdriftig was om alles oor Jesus met sy vriend Teofilus te deel. Lukas leer ons van die menslikheid van Jesus, die Seunskap […]