Trots, Eer en ‘n Groot Gemors

Trots, Eer en ‘n Groot Gemors Deur Angela | Oktober 18, 2019 | Ester Dis asof hy hierdie oomblik jare lank geoefen het … Sy drome is op die punt om waar te word … Hy het hierdie toneel vantevore in sy gedagtes sien afspeel. Hy wou dit so graag hê dat hy soms byna […]

Slaaploos In Persië

Slaaploos In Persië deur Jen Thorn | Oktober 17, 2019 | Ester Eerlike mense geniet die koning se goedgesindheid; hy hou van mense wat die waarheid praat. – Spreuke 16:13 Ons drama het verlede week geëindig met Haman wat Mordegai se ondergang beplan het. Die galg was gebou en Haman was bly dat Mordegai, wat ‘n konstante […]

Ons begeerte na belangrikheid

  Ons begeerte na belangrikheid Deur Joy Forney | Oktober 16, 2019 | Ester “Verder het Haman gesê: “En dit is nie al nie, koningin Ester het selfs niemand behalwe vir my saam met die koning uitgenooi na die maaltyd wat sy voorberei het. Ek is ook vir môre saam met die koning deur haar […]

Die Krag van “Wag”

Die Krag van “Wag” deur Angela | Oktober 15, 2019 | Ester Goue appels wat in silwer gemonteer is, so is die regte woord op die regte tyd. Spreuke 25:11 Ek kan amper die toneel in my verbeelding sien… ‘n Pragtig versierde tafel met al die koning se gunstelinge. Van die eerste tot die laaste gang […]

Met vertroue vorentoe beweeg

Met vertroue vorentoe beweeg deur WhitneyD | Oktober 14, 2019 | Ester Ek wonder wat Ester gevoel het toe sy op die derde dag na die sonsopkoms gekyk het. “Op die derde dag het Ester haar koninklike klere aangetrek en in die binneste voorhof van die paleis gaan staan..” ~ Ester 5:1 Dit was die […]

Die Leiding van God

Die Leiding van God Deur Jen | Oktober 11, 2019 | Ester Hoofstuk 4 van Ester wys vir ons waarom Ester juis koningin moes wees. God het dinge so bewerk dat, toe Sy mense in die moeilikheid was deur die boosheid van Haman, Ester daar sou wees om hulle te help. Dit sou nie maklik […]

God Kan Dit Alles Gebruik

  God Kan Dit Alles Gebruik Deur Angela | Oktober 10, 2019 | Ester Die Here het alles gemaak met ‘n doel, ook die goddelose vir die dag van straf. Spreuke 16:4 Die Here het ALLE dinge vir ‘n doel gemaak: Sy goedheid en heerlikheid word geopenbaar deur ALLES wat Hy geskep het. Die Here […]

Sê Ja Vir Die Hier En Nou

Sê Ja Vir Die Hier En Nou Deur Whitney | Oktober 9, 2019 | Ester Ek het in die kombuis gestaan met ‘n huilende baba op die heup en nog een by my voete en ek het gekyk hoe hy by die deur uitstap. Sonder my. Alweer. Ek het gewag totdat ek kon hoor hoe […]

Met Die Oog Op ‘n Tyd Soos Hierdie

Met Die Oog Op ‘n Tyd Soos Hierdie Deur Whitney | Oktober 8, 2019 | Ester Hier is ons nou… die week met die bekende hoofstuk en bekende vers. “met die oog op ‘n tyd soos hierdie…”   Dit lyk asof dit ‘n romantiese verhaal is tot by hierdie bekende gedeelte van die boek, maar […]

Ons Seëlring

Ons Seëlring Deur Angela | Oktober 7, 2018 | Ester “Die koning en Haman het toe gaan sit en drink, maar die stad self was in beroering.”” Ester 3:15 Ek weet nie van jou nie, maar ek is nogal gou om hierdie koning, Koning Ahasveros, te veroordeel oor sy ondiplomatiese houding en gevoellose hart oor […]