Oorvloedige Lewe

Oorvloedige Lewe Emily Hope Meer. ‘n Woord wat ons dikwels gebruik. Ons wil altyd meer van iets hê. Vir my is dit tyd. Ek wil meer tyd hê met ‘n geliefde. Meer tyd om my te-doen-lysie klaar te maak. Meer tyd om te rus. Tyd ontwyk my altyd, maar dit is my begeerte. Ons smag […]
Bou Op Deur Liefde

Bou Op Deur Liefde Ebos Aifuobhokhan Die mense het kindertjies na Hom toe gebring dat Hy hulle die hande moet oplê en vir hulle moet bid. Sy dissipels het met hulle daaroor geraas. Maar Jesus het gesê: “Laat staan die kindertjies en moet hulle nie verhinder om na My toe te kom nie, want die […]
Maar God

Maar God Melinda Choi Deur God se Groot Genade MAAR GOD! Net voor Efesiërs 2:4 sê Paulus vir ons dat ons dood was as gevolg van ons oortredinge. Ons was kinders van die toorn. Ons het geen hoop gehad nie. MAAR GOD “ryk in barmhartigheid”. MAAR GOD deur “sy groot liefde waarmee Hy ons liefgehad […]
Aanbidding as ‘n Lewenswyse

Aanbidding as ‘n Lewenswyse Kelli Trontel Werk as Aanbidding “Werk is ‘n daad van aanbidding.” Hierdie frase het ‘n radikale invloed gehad op die manier waarop ek alles sien wat ek doen – van die daaglikse take rondom die huis, die betaling van rekeninge en die grootmaak van my twee kinders as ‘n enkelma. Om […]
Die Beste Ding Wat Jy Ooit Kan Doen

Die Beste Ding Wat Jy Ooit Kan Doen Grace Ann Hopkins God se Ontwerp Ek is nog nie ‘n ma nie, maar ek dink gereeld aan moederskap. Ek is op die punt om te trou met die liefde van my lewe, Chris. Daar is niks wat ek meer wil hê as ‘n gesin om saam […]
Gebede Met Oop Hande

Gebede Met Oop Hande Melinda Choi Die belangrikste ding wat ons as moeders kan doen, is om vir ons kinders te bid. Die verantwoordelikhede en oënskynlik eindelose take wat ons vir ons kinders verrig, is hoe ons uiting gee aan ons liefde vir hulle. Om ons liggame te gee vir die veranderinge van swangerskap, die […]
My Grootste Vreugde, My Grootste Skat

My Grootste Vreugde, My Grootste Skat Andrea Lopez Ware Identiteit ‘n Paar jaar gelede na ‘n harde, vol dag met ‘n pasgebore baba en ‘n kleuter het ek in die badkamer weggekruip om vyf minute kindervrye tyd te kry. Natuurlik het ek deur Instagram begin blaai en afgekom op ‘n plasing van ‘n ou klasmaat […]
Dankbaarheid in Moederskap

Dankbaarheid in Moederskap Krista Taylor God se Ontwerp Moederskap was God se idee. Voordat dit ‘n droom in ‘n dogtertjie se hart was, was dit deur ons Skepper so ontwerp. Trouens, dit was die manier waarop Hy mense geskape het om sy koninkryk te bou, deur die aarde met kinders te vul! In Genesis 1:27-28 […]
Moederskap vol Genade – Inleiding

Liewe vriendin, jy maak saak! Terwyl ek op die punt staan om my oudste van drie dogters universiteit toe te stuur, ween ek as ek terug kyk oor die jare en hoe vinnig hierdie nuwe seisoen van moederskap aangebreek het. Wanneer ek terugkyk oor my moederskapsreis, wil ek jou graag aanmoedig om die dae wat […]
Paassondag

Paassondag Petra Stoneman “Die belangrikste wat ek aan julle oorgelewer het en wat ek ook ontvang het, is dit: Christus het vir ons sondes gesterf, volgens die Skrifte; Hy is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte. Hy het aan Sefas verskyn, daarna aan die twaalf” (1 Korintiërs 15:3-5) Ons kom vandag […]