‘n Sorgsame Geskenk

Ek het ‘n vriendin ontmoet vir middagete in Desember. Voordat ons mekaar in die parkeerterrein gegroet het, het sy vir my ‘n geskenk uit die kattebak van haar motor gegee en my genooi om my Kersgeskenk op ‘n later tydstip oop te maak. Toe ek by die huis kom, het ek versigtig in die gekenksak […]

Die God Wat Sien

‘n Paar jaar gelede het ‘n vriendin van my baie geworstel na haar miskraam. Sy het gesien hoe vroue rondom haar swanger raak en sy het begin hoop verloor dat sy ooit geboorte sou gee aan haar eie kind. Geen mate van aanmoediging kon haar die hoop bring waarna sy so desperaat gesmag het nie. […]

Wie is Ons God?

As iemand vir jou sou vra, “Wie is God?” Wat sou jy antwoord? Watter woorde sou jy gebruik om Hom te beskryf? Gedurende 2024 het God my aan sy getrouheid herinner, selfs toe ek swak en siek was en nie in staat was om veel vir Hom te doen nie. Hy het keer op keer […]

Meer as ‘n Kersverhaal

As jy al gedurende Kerstyd in die kerk was, het jy waarskynlik gehoor hoe Miga 5:2 voorgelees word. Dit is ‘n pragtige Messiaanse profesie oor die komende Verlosser wat in Bethlehem gebore sou word. Ons weet hierdie beloofde Verlosser is Jesus Christus. Ek is steeds in verwondering oor die talle profesieë in die Ou Testament […]

Die Lied van God

Die lied van Geregtigheid Dit is baie gepas dat Miga se profesie begin met die opdrag om te luister. Wanneer ons deur hierdie kort boek lees, vind ons dat God se geregtigheid baie kragtig is. Daar word vreeslik gehuil en gerou. Ons hoor die geskreeu soos ‘n jakkals en die geklaag soos ‘n volstruis (Miga […]

God se Uitsonderlike Reddende Genade

Ek is al vir ‘n geruime tyd ‘n skrywer vir die Love God Greatly bediening. Dit is vir my ongelooflik hoe bevoorreg en geseënd ek is om in die Skrif te delf, verskillende verse te bestudeer en die kwesbare dele van my hart te deel. In al hierdie jare is hierdie die eerste keer ooit […]

Vertrou Wanneer Jy In Die Put Is

Die “put” is ‘n pad wat elke kind van God deurgaan, óf deur ons eie foute, óf as ‘n pad waardeur God ons neem om egtheid van geloof in ons te kweek en ons oë volkome op Hom te vestig. ‘n Kind van God word getoets en verlei in die “put” en dit is ‘n […]

God Weet Die Beste

Jona, Jona, Jona. Die God van die heelal, die Skepper van hemel en aarde, die almagtige, alwetende, alomteenwoordige, een ware ewige God het vir Jona baie spesifieke instruksies gegee om na Nineve te gaan. En Jona het weggehardloop. Dink vir ‘n minuut daaroor. Dit is baie vermetel. As Christene sê ons dikwels dat ons gehoorsaam […]

Toevlug vir die Oordeelsdag

Watter emosies en gedagtes kom by jou op wanneer jy aan God se oordeel dink? Miskien is jy omring deur geweldige lyding of die voorspoed van die goddelose, en jou hart smag dat God se oordeel oor die aarde moet kom. Of dalk voel jy oorweldig deur jou eie sondigheid en vrees jy die dag […]

Weet Wie God Is

Ek is lief vir die Here. Ek is so dankbaar dat Hy sy karakter aan ons geopenbaar het deur sy Gees en deur sy Woord. Mag ons nooit vergeet watter seën dit is om die hart van God intiem en persoonlik te ken nie. Hy is my God en Hy is jou God. Dit is […]