‘n Onwaarskynlike Leier

Sy was ‘n onwaarskynlike leier, maar haar liefde vir Jesus het haar tot aksie gelei. Van die begin van haar lewe af was sy nie wat die wêreld “sterk” sou noem nie. Sy was ‘n vroeggebore baba; as volwassene was sy ‘n gewone vrou wat nooit getrou het nie en ook nie ‘n universiteitsopleiding gehad […]

Ons Seëlring

Die koning en Haman het toe gaan sit en drink, maar die stad self was in beroering. Ester 3:15 Ek weet nie van jou nie, maar ek is nogal gou om hierdie koning, Koning Ahasveros, te veroordeel oor sy ondiplomatiese houding en gevoellose hart oor wat hy pas gedoen het. Hy gaan drink saam met […]

Een Jaar

“In die eerste maand, die maand Nisan, in die twaalfde regeringsjaar van koning Ahasveros, is met die Pur, dit is met die lot, in die teenwoordigheid van Haman beslis om ‘n geskikte datum te kry om die Jode uit te roei. Die lot het geval op die twaalfde maand…” Ester 3:7 Een jaar…het jy dit […]

Die Krag van Goddelike Wysheid

Die Voordele van Goddelike Wysheid Het jy al ooit ’n oomblik gehad waar iemand se raad werklik ’n verskil in jou lewe gemaak het? Wat van ‘n keer wat jy gewens het jy het gehoor gegee aan ‘n vriend of mentor se raad, en jy het nie? Ek dink ons ​​was almal een of ander […]

Vind Vreugde in God se Liefde en Goedkeuring

Reëls Nakom teenoor Goedkeuring Soek   As jy al ooit heelwat tyd saam met jong kindertjies deurgebring het, het jy seker al opgelet dat hulle groot genot uit baie dinge put, maar die nakoming van reëls is dikwels nie een daarvan nie. My tweejarige jongste se verhouding met reëls en gesag wissel voortdurend en hou […]

Hoe Om Met Wysheid Te Leef

Efesiërs 5:15 sê “Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges.” Hoekom moet ons verstandig lewe? Paulus sê vir ons in vers 16, “want ons lewe in ‘n goddelose tyd.” Daar was baie onheil in Ester se tyd, net soos daar vandag ook is. Ester sal geroep word na […]

Ken Jouself

Hoofstuk 1 van die boek Ester is ‘n verhaal wat ons waarsku oor die gevolge van slegte besluitneming. In Ester 1:13-18 is daar baie lesse wat ons kan leer uit die dwase besluite wat Koning Ahasveros gemaak het. Koning Ahasveros, beledig en verneder deur Koningin Vasti, laat sy raadgewers toe om sy leiding en sy […]

Tydelike Skatte Teenoor Ewige Skatte

In ‘n Oogwink Verby Het jy al baie tyd en geld spandeer om ‘n geleentheid soos ‘n troue, ‘n werksfunskie, ‘n verjaardagpartytjie, ens. te beplan en tot uitvoer te bring? Hoe het jy gevoel toe dit verby was? Het jy gevoel dat dit aan jou verwagtinge voldoen het? Of het jy gedink “Sjoe, al daardie […]

Met Die Oog Op ‘n Tyd Soos Hierdie – Inleiding

Die boek Ester is ‘n vreemde boek in die sin dat dit een van twee boeke in die Bybel is waar God nie by die naam genoem word nie. Hierdie feit hinder baie mense, sommige het selfs bevraagteken of dit in die kanon van die Skrif opgeneem moes word al dan nie. “… alhoewel die […]