Weet Wie God Is

Ek is lief vir die Here. Ek is so dankbaar dat Hy sy karakter aan ons geopenbaar het deur sy Gees en deur sy Woord. Mag ons nooit vergeet watter seën dit is om die hart van God intiem en persoonlik te ken nie. Hy is my God en Hy is jou God. Dit is […]

Bekering en Herstel

Watter sonde in jou lewe het jou daarvan weerhou om God se stem te hoor? Om heeltemal eerlik te wees, ek wou nie oor ‘n huidige sondestryd in my lewe skryf nie, maar terwyl ek hier sit en met God kommunikeer, het ek gevoel hoe Hy my aanspoor om oor die vrees vir mense te […]

Ons God Wat Ons Opsoek – Inleiding

As ons na die wêreld om ons kyk vandag, weet ons dat dinge nie is soos dit veronderstel is om te wees nie. Dit voel asof die kultuur waarin ons leef verder van God weg beweeg. Kwaad floreer en daar is ‘n gebrek aan geregtigheid teen sonde. Die volk Israel het hulself in ‘n soortgelyke […]