Ons Beloofde Perfekte Koning

Ons Beloofde Perfekte Koning Terria Moore “In dié tyd sal iemand uit die geslag van Isai ‘n vaandel wees vir die volke. Die nasies sal na hom vra, en sy woonplek sal hoë aanskyn geniet.” – Jesaja 11:10 Wanhoop. Verdeeldheid. Hopeloosheid Wanneer ons kyk na die omstandighede in die wêreld vandag, is dit baie moeilik […]

Al Sy Beloftes

Al Sy Beloftes Melissa Fuller Advent is ‘n seisoen van wag. Ons weet die Christuskind het na ons toe gekom en dat die Messias reeds sonde en dood oorwin het. Maar ons wag vir sy wederkoms, sy tweede Advent, wanneer ons almal herstel en nuutgemaak sal word. Wanneer ons die geboorte van Christus tydens Advent […]

Die God Wat Herstel – Inleiding

Ons het almal al ‘n tydperk van wag beleef. Of ons nou tans in een is en of ons een in die verlede ervaar het, ons weet daar sal meer tydperke van wag in die toekoms wees. Terwyl ons wag en dienge op hierdie aarde verwag, weet ons ook dat ons op iets meer wag. […]