INLEIDING

Diep in haar hart dra elke vrou wat lief is vir Jesus dieselfde begeerte: om ’n lewe te leef wat goeie vrug voortbring. Daardie hartsbegeerte is nie toevallig nie; God self het dit daar geplaas. Die Bybel is vol verhale van mans en vrouens wie se lewens verander is deur naby aan God te leef. […]