Streef Heiligheid

Streef Heiligheid Deur Angela | Julie 26, 2019 | Josua Wandel In Oorwinning Dit is ons laaste dag in die boek Josua! Hierdie verse is Josua se laaste toespraak aan die volk Israel. Hy vermaan sy mense om afgodediens af te skaf en versoek hulle om die Here te dien. Hy herinner hulle egter ook […]

Wees Sterk Om God Se Woord Te Behou

Wees Sterk Om God Se Woord Te Behou Deur Angela | Julie 24, 2019 | Josua – Wandel In Oorwinning Josua se verhaal kom tot ‘n einde. Soos hy Israel se leiers bymekaar bring, deel hy dieselfde woorde met hulle wat God hom aan die begin van sy leierskap gegee het: Wees sterk en vasberade […]

God Hou Sy Beloftes

God Hou Sy Beloftes Deur Jen | Julie 22, 2019 | Josua Wandel In Oorwinning Dink saam met my terug aan die tyd toe God se mense slawe in Egipte was. Hulle was onderdruk, swak en hulpeloos, maar God het hulle belowe dat Hy hulle sal red en aan hulle hul eie land gee. Daarom […]

Beloofde Voorsiening

Beloofde Voorsiening Deur Angela | Julie 19, 2019 | Josua Wandel In Oorwinning My driejarige kleinseun het die afgelope April by ons kom woon, en ons het ons bes gedoen om te verseker dat hy veilig voel tussen die vier mure van ons huis. Ons het ‘n daaglikse roetine ingestel, en hy weet wat om […]

Geestelike Luiheid

Geestelike Luiheid Deur Angela | Julie 17, 2019 | Josua – Wandel In Oorwinning   Josua en die volk van Israel het in die land aangekom wat God beloof het om aan hulle te gee. Al die beloftes en opdragte wat God aan hulle gegee het, kan saamgevat word in hierdie opdrag – Wees dapper […]

Gee Vir My Daardie Berg

Gee Vir My Daardie Berg Deur Angela | Julie 15, 2019 | Josua – Wandel In Oorwinning Ek ken ‘n man soos Kaleb. Hy is ‘n 94-jarige veteraan van die Tweede Wêreldoorlog en hy woon in my straat. Ek sien al vir tien jaar hoe hy in ons straat hardloop. Toe ek die eerste keer […]

Grenslyn Gelowiges

Grenslyn Gelowiges Deur Angela | Julie 12, 2019 | Josua – Wandel In Oorwinning Om te verstaan hoekom Ruben, Gad en die helfte van die Manasse stam die verkeerde keuse gemaak het om te vra of hulle hulleself aan die Oostekant van die Jordaan kan vestig, moet ons Numeri 32 lees. In die hoofstuk, lees […]

God Veg Vir Jou

God Veg Vir Jou Deur Angela | Josua – Wandel In Oorwinning | Julie 10, 2018 “Hulle sal teen jou veg maar hulle sal jou nie oorweldig nie, want Ek is by jou, sê die Here, Ek sal jou red.” Jeremia 1:19 Die boek Josua handel net soveel oor geestelike as oor fisieke gevegte. Miskien het […]

Twee Lesse Uit Josua 9

Twee Lesse Uit Josua 9 Deur Whitney | Julie 8, 2019 | Josua – Wandel In Oorwinning Het jy al ooit gevoel dat die hele wêreld teen jou gekant is? Miskien voel dit selfs vandag vir jou dat, ongeag waar jy kyk, kompetisie … reuse … padblokkades … vyande … jou omring. In Joshua 9, […]

Beveg Misleiding

Beveg Misleiding Deur Angela | Julie 5, 2019 | Josua – Wandel In Oorwinning Vandag se storie is ‘n storie van misleiding. Josua en die mense van Israel het stad na stad oorwin. Die Kanaӓniete was bang vir hulle kragtige God. Die Gibeoniete wou nie teen Israel veg nie en het ‘n plan gemaak om […]