Uit Met Die Gemors, In Met Die Waarheid

Deur AmandaCunningham | Augustus 3, 2018 | Waarheid Oorwin Jare gelede het ek in ‘n bekende straat in my tuisdorp afgery en die verkeerslig voor my het geel geword voordat ek gedink het dit sou. Ek het gewik en weeg of ek moet spoed verminder en stop of net aanry. Net vir ‘n paar oomblikke. […]

Wanneer Jy die Waarheid Ken

Deur LyliDunbar | Augustus 1, 2018 | Waarheid Oorwin Die speletjie se naam was “Hoe Goed Ken Jy My?” Ons het rondom die kombuistafel in my skoonsuster se huis gesit en drie sinne op ‘n stukkie papier geskryf. Twee stellings was waar, maar een was ‘n leuen. Dit is nie die beste speletjie om te […]

Bewapen Jouself

Deur Angela | Julie 30, 2018 | Waarheid Oorwin Terwyl ek by my rekenaar sit en probeer dink aan iets inspirerend om te skryf, het my gedagtes weggedeins. Sperdatums het gekom (en gegaan), en tog kon ek nie hoor wat dit was wat God deur my wou sê nie. Die afgelope paar weke was besaai […]

Is Daar Geluk Sonder God

Deur Jen Thorn | Julie 27, 2018 | Waarheid Oorwin Dink oor jou lewe, of meer spesifiek jou dag en maak ‘n lys van dinge wat jou gelukkig maak. Nou, wat as al daardie dinge van jou weggeneeem word, kan jy steeds gelukkig wees? Sal dit ‘n goeie of ‘n slegte dag wees? Sal die […]

Op Soek Na Skoonheid Wat Duur

Deur Angela | Julie 25, 2018 | Waarheid Oorwin Ek het die somer na my eerste jaar van universiteit gewerk by ‘n Young Life kamp wat geleë was in die berge van Colorado. Die vars berglug was ‘n genesende balm vir my seer siel. Ek het vir jare met ‘n eetversteuring geworstel en kon net […]

Wat Is Die Bron Van Jou Geluk

Deur Angela | Julie 23, 2018 | Waarheid Oorwin Dit kan ongemaklik wees om oor geld te praat, so kom ons praat eers oor oliebolle. Hou meeste mense van oliebolle? Ja. Kan oliebolle jou gelukkig maak? Net op ‘n vlugtige, aardse manier. Sal oliebolle jou seermaak? Dit hang af. As jy af en toe een […]

Styg Bo Die Pyn

Deur Angela | Julie 20, 2018 |Waarheid Oorwin Op die oomblik sien ek baie vrouens wat ongelooflike pyn ervaar. Vriende wat ek geseënd is om te ken, aanlyn kennisse, en vrouens wat ek nog nooit ontmoet het nie, wat almal hulle verhale van pyn deel. Elke situasie is anders. Elke verhaal hartverskeurend. Nie een verhaal […]

Die Strewe Na Sukses En Wat My Werklik Definieer

Deur Whitney Daugherty| Julie 18, 2018 | Waarheid Oorwin “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.” – Johannes 15:5 Ek is gewoonlik baie tevrede met my lewe. Dis net totdat ek die maer meisie op die […]

Week 4 – My Lewe Gaan Nie Oor My Nie

Deur Angela | Julie 16, 2018 | Waarheid Oorwin Dit was een van daardie oproepe wat jy net nie wil kry nie. My dag, hoewel besig, was redelik volgens roetine … totdat ek die oproep gekry het. Ek het haar naam op my selfoon sien verskyn. Ek het in my motor gesit en werk terwyl […]

Nooit Te Oud Nie. Nooit Te Jonk Nie.

Deur Angela | Julie 13, 2018 | Waarheid Oorwin ‘n Paar weke gelede het ek ‘n begrafnis bygewoon wat my regtig geraak het. ‘n 93-jarige dame het haar aardse tentwoning verruil vir die hemelse. Ons het haar familie, wat boesemvriende van ons is, bygestaan. Gedurende die diens was daar mense wat oor hierdie vrou, ‘n […]