‘n Hart vir God

Een van die wonderlikste kinderliedjies wat ons sing, is: Jesus min my salig lot. Ek weet dit, uit die Woord van God. Al is ek ook swak en klein. Nogtans noem Hy my Sy kind. Ja, Jesus min my, x3 Ek weet dit uit God’s Woord. Ek sing dit graag saam met die kleintjies by […]