Julle God is hier

Julle God is hier Deur Melissa / 27 Desember 2019 / Saligsprekinge Die geskiedenis van die Jode was vol verdrukking en swaarkry. Sedert die verwoesting van Jerusalem en die ballingskap in Babilon sowat vyf eeue vantevore, moes die Jode ernstige onrus onder verskillende heersers en regerings die hoof bied. Geen wonder dat die Jode geglo […]

Ly vir ons geloof

Ly vir ons geloof Deur Jen / 25 Desember 2019 / Saligsprekinge ‘n Vrou het eens op ‘n tyd gesê, “Ek hou van my lyding, want dit kom van God af.” Kan jy dit sê? Hou jy van jou lyding omdat dit van God af kom? Ek weet ek kan nie. Lyding is moeilik en […]

Getrou tot die einde

Getrou tot die einde Deur Terria / 23 Desember 2019 / Saligsprekinge Die Saligsprekinge eindig met die beloofde seën van vervolging.  Na ons studie van die baie maniere waarop God gelowiges seën, sou ons dalk verwag dat dit op ‘n meer positiewe en hoopvolle manier sal eindig.  Maar ek dink dat dit gepas is dat […]

Nie Wêreldse Vrede nie

Nie Wêreldse Vrede nie Deur Whitney / 20 Desember 2019 / Saligsprekinge “Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie.” -Johannes 14:27 […]

Soek Vrede

Soek Vrede Deur Melissa / 18 Desember 2018 / Saligsprekinge Hierdie week bestudeer ons wat dit beteken om ‘n vredemaker te wees. Psalm 34 gee aan ons ‘n spesifieke opdrag om vrede te soek en na te streef. Psalm 34 word gekategoriseer as ‘n psalm van lof. Dawid (die skrywer van Psalm 34) het God […]

Geseënd is die Vredemakers

Geseënd is die Vredemakers Deur Lyli / 16 Desember 2019 / Saligsprekinge Ek draai om na die wasbak toe my man verby my skuur na die motorhuis. Ek wou bespreek wanneer ons gaan aansit vir ete, maar hy was besig om aan ‘n projek te werk. Sy kortaf antwoord het deur my gesny. “Moenie bekommerd […]

Die Here kyk na die innerlike

Die Here kyk na die innerlike Deur Angela / 13 Desember 2019 / Saligsprekinge Maar Hy sê vir Samuel: “Moenie na sy voorkoms of sy buitengewone lengte kyk nie, want Ek het hom nie gekies nie. Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die […]

Vyf Gebede om te Bid in Nastrewing van ‘n Rein Hart

Vyf Gebede om te Bid in Nastrewing van ‘n Rein Hart Deur Whitney / 11 Desember 2019 / Saligsprekinge “Wie mag die berg van die Here opgaan en wie mag in sy heiligdom gaan staan? Dié een wie se hande rein en wie se hart suiwer is, wat alle bedrog vermy en geen vals eed […]

Geseënd is dié wat rein van hart is

Geseënd is dié wat rein van hart is Deur Angela / 9 Desember 2019 / Saligsprekinge Hy het Jesus vir ete genooi en nie geweet wie sy ete-gas regtig was nie. Sy was ongenooid, maar het in elk geval na die ete gegaan om die Een wat die mag het om haar siel te red, […]

Sy Ontferming is Elke Môre Nuut 

Sy Ontferming is Elke Môre Nuut Deur Angela / 6 Desember 2019 / Saligsprekinge Sy het net ‘n herinnering nodig gehad… Skool was rof vandag.  Te veel toetse, gemeng met tiener-drama. Hierdie dogter van my was gereed om uit te klok vir die week.  Sy het in die kar geklim met skouers wat hang – […]