‘n Ander Soort Gelukkige Einde.

‘n Ander Soort Gelukkige Einde. Deur Jen Thon | September 7, 2018 Ons het aan die einde van die boek Rut gekom, maar in plaas van dat die verhaal eindig met Rut wat vir ewig gelukkig saam met Boas leef, eindig dit met ‘n geslagsregister. As ons eerlik is sal ons almal erken dat meeste […]

Die lewe is moeilik. Dis is ingewikkeld. Dit is morsig.

Die lewe is moeilik. Dis is ingewikkeld. Dit is morsig. deur Angela  | September 5, 2018 Ek het ‘n vriendin wat onverwags, té vroeg, haar man verloor het. ‘n Vriend wat ‘n alkoholis is, maar dit nie wil erken nie. Baie vriende in hulle dertigs het kanker. ‘n Vriendin ly onder die hewige pyn van […]

Om Te Belê In ‘n Erfenis Wat Volhou.

Om Te Belê In ‘n Erfenis Wat Volhou. Deur Angela | September 3, 2018 Is dit nie wonderlik hoe Boas ‘n man van sy woord is nie? Net nadat Rut teruggaan het na Naomi toe met ‘n tjalie vol gars – en ek is seker sy het ‘n hart gevul met hoop gehad – het […]

Om Reg Te Doen In ‘n Verleidelike Wêreld

Om Reg Te Doen In ‘n Verleidelike Wêreld Deur Whitney | Augustus 31, 2018   “[Die boek] Rut is ‘n beeld van pragtige, edel manlikheid en vroulikheid. In ‘n tyd waar flieks en televisie en advertensies en die internet manlikheid en vroulikheid uitbeeld op die laagste maniere, het ons ‘n groot behoefte aan verhale wat die […]

Rut was ‘n Spreuke 31 Vrou

Rut was ‘n Spreuke 31 Vrou Deur Angela | Augustus 29, 2018 Kan ek vir jou ‘n geheim vertel? Hoofstuk 3 van Rut het my nog altyd ‘n bietjie senuweeagtig gemaak. Ek bedoel, is ek die enigste een wat ineenkruip as ek dink aan Rut wat daardie nag na die dorsvloer gaan en Naomi se […]

‘n Gewaagde Voorstel

‘n Gewaagde Voorstel deur Jen | Augustus 27, 2018 Goeie môre en welkom by week 3 van ons Rut studie. Kan julle glo dat ons nou halfpad is? Hierdie studie gaan so vinnig verby, liewe vriendinne! Ons begin hierdie week in hoofstuk 3 en dit word aanvaar dat daar ‘n paar weke verbygegaan het tussen […]

Daar Is Nie So Ding Soos Geluk Nie.

Daar Is Nie So Ding Soos Geluk Nie deur Angela | Augustus 24, 2018. Ek het nog altyd geglo in “geluk” – dat gebeure en geleenthede in my lewe per toeval gebeur en dat sommige mense net meer “gelukkig” is as ander. Op universiteit het een van my kamermaats my eendag uitgedaag en gesê, “Angela, […]

Beskermd Onder Sy Vlerke

Beskermd Onder Sy Vlerke Deur Angela | Augustus 22, 2018 Hierdie naweek het ek my venster afgedraai by ‘n rooi verkeerslig en probeer om God se goedheid te deel met ‘n hawelose swanger vrou wat gebedel het vir geld. In haar reaksie het ek het die verpletterende pyn van haar desperaatheid gevoel. Ek kan nie […]

Week 2: Die Soewereine God wat voor ons gaan

Week 2: Die Soewereine God wat voor ons gaan deur WhitneyD | Augustus, 20, 2018 | Rut  “Sy het toe geloop om in die land te gaan are optel agter die graansnyers aan. Sy het uitgekom by dié deel van die land wat behoort het aan Boas, die familielid van Elimelek.” – Ruth 2:3  As […]

Aangenaam tot Bitter

Aangenaam tot Bitter Deur Angela | Augustus 17, 2018 Dit voel onmoontlik om hoop te hê wanneer jy gevul is met pyn en verlies, en jou drome aan skerwe lê. Alhoewel dit moeilik is om te glo dat God naby is, slaap Sy soewereiniteit nooit nie. Wanneer ons pyn die diepste is en ons twyfel […]