‘n Leeftyd van studie

‘n Leeftyd van studie Deur Jen / 21 Februarie 2020 / Nader tot God Ons het aan die einde van ons studie gekom. Ek bid dat hierdie studie ‘n begeerte en opgewondenheid in ons wakker gemaak het om diep in God se Woord te delf en om te groei in ons kennis van ons Verlosser. […]

Hoekom moet ons Skrif memoriseer?

Hoekom moet ons Skrif memoriseer? Deur Jen / 19 Februarie 2020 / Nader tot God Ons memoriseer baie dinge in ons lewens; resepte, lirieke van liedjies, sinne uit films, aanwysings, selfs rekenaarprogramme. Ons voeg op ‘n gereelde basis net nóg inligting tot ons verstande. Een ding waarmee Christene egter blyk te sukkel, is om Skrif […]

Bid God se Woord

Bid God se Woord Deur Jen / 17 Februarie 2020 / Nader tot God Die Bybel is die belangrikste boek in die lewe van ‘n Christen. Dit is waar ons God vind  en deur Hom, die ewige lewe. Ons glo dat gebed baie belangrik is. Dit is hoe ons met God kommunikeer. Dit is deur […]

Herformuleer jou denke oor Toepassing

Herformuleer jou denke oor Toepassing Deur Jen / 14 Februarie 2020 / Nader tot God   “Aan U beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U.” (Psalm 119:11) Hierdie week het ons dieper gedelf in die toepassing van God se Woord.  Vandag wil ek graag hê dat ons nog diepegaan kyk na […]

Om God se opdragte toe te pas

Om God se opdragte toe te pas Deur Jen / 12 Februarie 2020 / Nader tot God Ons kyk vandag verder na die toepassingsproses van Bybelstudie. Ons gaan kyk na die onderwerp van beginsels, wat dit is en wat die doel daarvan is. Wat is Beginsels? ‘n Beginsel is ‘n fundamentele waarheid. Dit is ‘n […]

Toepassing

Toepassing Deur Jen / 10 Februarie 2020 / Nader tot God Vir die meeste van ons is die toepassing van ons Bybelstudie seker die gunsteling deel van ons stiltetyd. Ons leef in ‘n wêreld waar ons vinnig toegang tot enigiets kan kry. Hierdie soort ingesteldheid kan in ons Bybelstudies insluip en daartoe lei dat ons […]

Maak staat op die Helper

Maak staat op die Helper Deur Jen / 7 Februarie 2020 / Nader tot God Soms kan Bybelstudie ‘n bietjie intimiderend wees, veral wanneer ons oor verwarrende of moeilike gedeeltes struikel. Soms is die teks nie so duidelik soos ons dit wil hê nie. Soms twyfel ons aan ons vermoë om die teks korrek te […]

Kulturele en Historiese Agtergrond

Kulturele en Historiese Agtergrond Deur Jen / 5 Februarie 2020 / Nader tot God Elke boek in die Bybel was op ‘n spesifieke plek geskryf, in ‘n spesifieke tydsperiode, deur ‘n spesifieke skrywer, aan ‘n spesifieke persoon of volk wat deel was van ‘n spesifieke kultuur, met ‘n spesifieke doel. Die Bybel, en alles in […]

Hoe om moeilike Skrifgedeeltes te hanteer

Hoe om moeilike Skrifgedeeltes te hanteer Deur Jen / 3 Februarie 2020 / Nader tot God Het jy al ooit mismoedig geraak met jou Bybelstudie omdat jy sekere verwarrende gedeeltes teëgekom het? Jy is nie alleen nie. Selfs Petrus het na Paulus se geskrifte gekyk en gesê, “Daar is dinge in sy briewe wat moeilik […]

Interpretasie

Interpretasie Deur Melissa / 31 Januarie 2020 / Nader tot God Liewe vriende, gee jouself ‘n kloppie op die skouer! Ons het dit deur observasie gemaak en is gereed om na die volgende deel, interpretasie, oor te gaan. Interpretasie is die plek waar ons wil bepaal wat die oorspronklike skrywer se bedoelde betekenis vir die […]