Hier Is Ons

Hier Is Ons duer Angela | Miga | Mei 31, 2019 “Wel, hier is ons…” Met hierdie woorde het Dave Garroway, die oorspronklike gasheer van die NBC se “Today show” die eerste uitsending op 14 Januarie 1952 geopen. Dit is oorspronklik uitgespreek in gretige afwagting van goeie dinge wat kom, maar as ek vandag die […]
Vertrou Op Die Here

Vertrou Op Die Here Deur Angela | Mei 29, 2019 Het dit jy al ooit vir jou gevoel asof jou lewe eenvoudig op jou intuimel? Of ons dit wil erken of nie, ons kan nie alles en almal in ons lewens beheer nie. Wat doen ons dan as die wêreld onderstebo gekeer word? Ons sien […]
God Se Wil Vir Jou Lewe

God Se Wil Vir Jou Lewe Deur Angela | Miga 27, Mei 2019 “Wat is God se wil vir my lewe?” Dit is ‘n vraag wat ek myself al oor en oor gevra het, veral toe ek jonger was en gewonder het na watter universiteit ek moet gaan, watter werk ek moet nastreef, met wie […]
Wandel Met Integriteit

Wandel Met Integriteit Deur Angela | Mei 24, 2019 Die profeet Miga het verseker in ‘n baie goddelose tyd geleef. Die Israeliete het keer op keer teen God gesondig. Hulle wou eerder lewe soos die nasies rondom hulle in plaas van om te lewe soos God hulle beveel het om te doen. Hulle het afgode […]
’n Epiese Oorwinning

’n Epiese Oorwinning deur Angela | Miga | Mei 22, 2019 Jare gelede het ek ’n roman, wat deel was van ‘n epiese trilogie, gekoop by ’n plaaslike boekwinkel. Ek was nie seker of ek van die verhaal sou hou nie, daarom het ek het net die eerste boek van die reeks gekoop. Toe ek […]
Die Vreugde Van Ons Toekoms

Die Vreugde Van Ons Toekoms Deur Jen | Miga | Mei 20, 2019 Die eerste 3 hoofstukke van Miga is gevul met harde woorde van teregwysing en oordeel teen verskeie sondes wat die mense van God gepleeg het. Miga het spesifiek hulle sondes van afgodediens en gierigheid aangespreek. Hierdie twee sondes het aanleiding gegee tot […]
Ons Sal Wandel

Ons Sal Wandel Deur Angela | Miga | May 17, 2019 “Elke nasie kan maar lewe in die naam van sy god, ons sal vir altyd in die Naam van die Here ons God lewe.” Miga 4: 5 Vandag se verse bied ongelooflik baie hoop vir diegene wat in die Naam van die HERE wandel. […]
Behou God Se Waarheid

Behou God Se Waarheid. Deur Edurne | Miga | Mei 15, 2019 Miga 3:8 “Ek, daarenteen, het baie krag, ek het die Gees van die Here, ‘n sin vir reg en die moed om aan Jakob sy sonde bekend te maak, aan Israel sy oortreding.” Ons het almal in ‘n groot, muurlose hut met ‘n […]
Moeilike Woorde van God

Moeilike Woorde van God Deur Jen Om een van die kleiner profete te bestudeer kan verwarrend wees, omdat hulle op ‘n manier praat wat nie altyd vir ons bekend is nie. Die boek Miga bestaan uit drie preke; twee van hulle begin met die woord “luister,” en een met die woord “hoor” (1:2; 3:1; 6:1). […]
‘n Tyd Om Te Rou

‘n Tyd Om Te Rou deur Whitney Ek het die pragtige foto’s op sosiale media van die Paastyd baie geniet. Daar was geblomde rokke en oulike kinders wat Paaseiers gesoek het tot hulle mandjies vol was. Ek het die tafeldekor met lente temas, kreatief ontwerpte plekaanwysings en ham wat vars uit die oond kom, bewonder. […]