Liefde Sonder Vooroordeel … ‘n Oproep Tot Aksie

Deur WhitneyD | Oktober 5, 2018 | Jona – Liefde Sonder Vooroordeel Die oomblik toe ek my voete op die bus gesit het, het sy leë oë my aandag getrek. Terwyl ons oppad was na ons uitstappie, het dit gelyk asof ek die een was wat misplaas was in die giggelende en energieke wêreld van […]
Hy Bedek Ons Met Sy Deernis

Deur Lyli Dunbar | Oktober 2, 2018 | Jona – Liefde Sonder Vooroordeel Vriendinne, ek moet bely dat ons Jona studie in die laaste vier weke baie sterk tot my gespreek het. Om Jona se verhaal te lees, was soos om ‘n spieël voor die bedorwe, stout kind in my hart te hou. Ek kla […]
Die Boodskap Van Jona

Deur Jen Thorn | Oktober 1, 2018 | Jonah – Liefde Sonder Vooroordeel In die meeste van die profetiese boeke in die Bybel is die fokuspunt die boodskap van die profeet. Maar in die boek Jona is die fokus nie so seer op die boodskap nie, eerder op die profeet. Jona self is die […]
Die Hart van God

Deur Terria Moore | September 28, 2018 | Jona – Liefde Sonder Vooroordeel Op ‘n koue wintersmiddag ontvang ek dié brief. Dit was toe mense nog briewe met die hand geskryf het. Daar was geen terugkeer adres nie – geen aanduiding van wie dit geskryf het nie. Ek het my oë vinnig oor die bladsy […]
God se Ewigdurende Genade

Deur Sara Lindsey | September 26, 2018 | Jona – Liefde Sonder Vooroordeel Dis die einde van die eerste skoolweek hier en almal is moeg. Almal is knorrig. En ek het een van daardie middae met my kinders gehad waar my geduld op was en ek net genoeg gehad het. Genoeg gevra om op te […]
Bied God Tweede Kanse?

Deur Angela | September 24, 2018 | Jona – Liefde Sonder Vooroordeel Ek is ‘n dwaas vir tweede kans. Dis dalk omdat ek dit al soveel keer in my eie lewe nodig gehad het. Van die vergeet van ‘n liewe vriendin se verjaardag tot om nie na my woorde en toon op te let terwyl […]
‘n Kykie deur die oë van genade

deur Whitney | September 19, 2018 | Jona – Liefde Sonder Vooroordeel Deesdae is ek in ‘n pragtige verfynde fase van ouerskap. My kinders word ouer, en die daaglikse lewenslesse skuif verby die speelgrond. Ons is besig om kultuur saam te deursoek, en dit lei tot die ontwikkeling van ‘n dieper Bybelse wêreldbeskouing. Die “hoekoms” […]
Die Drastiese Handelinge Van God

Deur Jen Thorn | September 19, 2018 | Jona – Liefde Sonder Vooroordeel Jona 2 is die beroemde gedeelte van die verhaal van Jona waar hy deur ‘n groot vis ingesluk word. Dis terwyl hy in hierdie stink maag van die vis is dat Jona na die Here uitroep. Plaas jouself vir ‘n oombik in […]
Kan God altyd ons gebede hoor?

Deur Angela | September 17, 2018 | Jona – Liefde Sonder Vooroordeel As jy al ooit gewonder het of God jou gebede kan hoor wanneer jy baie diep vasgevang is in die gevolge van jou sonde, moenie verder soek as juis vandag se verse nie. Maak geen fout nie; Jona het gesondig en weggehardloop van […]
Ons Kan Nie Van God Af Weghardloop Nie

Deur Jen | September 14, 2018 | Jona – Liefde Sonder Vooroordeel. Dink aan ‘n tyd in jou lewe waar jy wens jy kon net verdwyn het. Ek kan dink aan baie geleenthede waar ek ongemaklik gevoel het en net gewens het dat ek iewers ver weg kon wees. Ander kere het ek ‘n geweldige […]