Ons Reaksie tot Kersfees

Ons Reaksie tot Kersfees Deur Jen Thorne | Dec 23, 2016 Môreaand is Oukersaand en ek is so opgewonde! Regoor die wêreld sal mense saam byeenkom met familie of vriende. Daar sal heerlike kos wees, miskien ‘n paar liedjies, familie tradisies van verskillende soorte en hopelik baie lag en vreugde. Dit is, na alles, die […]
Uit Die Oogpunt Van Engele

Uit Die Oogpunt Van Engele deur WhitneyD |Des 21, 2016 Ons sien engele altyd teenwoordig tydens Jesus se koms. Hierdie skeppings van God het die voorreg gehad om God van aangesig tot aangesig te sien in die Hemel. Engele word dwarsdeur die Bybel gesien om te berispe, inlig, bemoedig, lei, beskerm, en adviseer, maar hoofsaaklik lees […]
Hoe kan jy die wêreld help om Jesus hierdie Kersfees te sien…

Hoe kan jy die wêreld help om Jesus hierdie Kersfees te sien… Deur WhitneyD | Dec 19, 2016 En Maria het gesê: “Ek besing die grootheid van die Here, ek juig oor God, my Verlosser, omdat Hy na my in my geringheid omgesien het. Kyk, van nou af sal elke nuwe geslag my gelukkig noem, […]
Gloria in Excelsis Deo

Gloria in Excelsis Deo Deur Angela | Des 16, 2016 Come to Bethlehem and see Him whose birth the angels sing; Come, adore on bended knee Christ, the Lord, the new-born King. Gloria in excelsis Deo. Ek het vanoggend ‘n sms boodskap van ‘n vriendin ontvang, wat die geboorte van haar seun, Milo aankondig. Hy […]
Die Geskenk van Loskoping

Die Geskenk van Loskoping Deur Angela |Des 14, 2016 Een van Jesus se doelwitte met Sy koms na die aarde toe is om Sy mense los te koop. In die Hemel sal ‘n nuwe lied van aanbidding gesing word, wat die Seun van God se opofferende dade vir Sy mense sal loof. Loskoping is die […]
Jesus Het Gekom Om te Red

Jesus Het Gekom Om te Red deur Jen Thorne | Des 12, 2016 Goeie môre en welkom by week 3 van ons Advent studie. Ek bid dat hierdie studie jou help om ‘n bietjie dieper te delf in die Kersverhaal. Hierdie week gaan ons kyk hoekom Jesus gebore is. Vir die grootste deel van my […]
Wanneer Jy Voel Asof Jy Verlaat Is…

Wanneer Jy Voel Asof Jy Verlaat Is… Deur WhitneyD | Des 9, 2016 Teen drie-uur het Jesus hard uigeroep: “Eli, Eli, lemá sabagtani?” Dit is: My God, My God, waarom het U my verlaat? – Matteus 27:46 Hy het in angs op die tafel gelê, vasgemaak soos ‘n krimineel. Om ‘n uurlange scan en […]
“No Crib for His Bed”

“No Crib for His Bed” deur Angela | Dec 7, 2016 “Away in a manger, no crib for a bed, The little Lord Jesus laid down His sweet head, The stars in the bright sky looked down where He lay, The little Lord Jesus asleep on the hay.” Die omstandighede van Jesus se geboorte was […]
Dit Het Beteken om die Hemel te Verlaat

Dit Het Beteken om die Hemel te Verlaat Deur Angela | Des 5, 2016 “Julle ken die genade van ons Here Jesus Christus: hoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword, sodat julle deur sy armoede ryk kon word.”- 2 Korintiërs 8:9 Toe Christus as ‘n kind gekom het, het dit […]
Die Belofte van ‘n Koninkryk

Die Belofte van ‘n Koninkryk Deur Jen Thorn | Des 2, 2016 Wanneer ek dink aan daardie eerste Kersfeesnag, is dit moeilik om te dink dat, terwyl Betlehem uit sy nate gebars het met mense, nie een van hulle geweet het dat die Seun van God besig was om in hulle midde gebore te word […]