Die Skoonheid van ‘n Gemeenskap…

Dankie u dat u by ons aangesluit het vir die studie Gemaak vir Verhodings!. Lief God Grootliks is ‘n gemeenskap met ‘n diep liefde vir God en ‘n blywende begeerte om te inspireer, aan te moedig, en mekaar en ander vroue van regoor die wêreld toe te rus. Soos in Woensdag se blog post genoem, […]
‘n Gemeenskap in Aksie …Persoonlike LGG Stories

Vir die afgelope agt weke, het ons gelees, “soaped”, en “Gemaak vir Verhoudings” bespreek. Nou wil ons graag oor ons Lief God Grootlik gemeenskap van vroue deel! Ons skakel met ons Here en met mekaar deur die gebruik van ons selfone en rekenaars. Die meerderheid van die span agter Lief God Grootliks het nog nooit […]
{Week 8} Ons Het Ander Nodig – Sit God Se Woord in Aksie

Hierdie week hier by LiefGodGrooliks, het ons ‘n spesiale tyd van deel, van hoe God besig is om deur middel van ons studie in ons LGG groepe te werk! Dit gaan ‘n prettige week van feesvieringe wees en ons kan nie wag om al ons stories met jou te deel nie! _____________________________________________________ Ons het ander […]
Is Jy Bereid Om Ander Te Vertel?

Is jy vertroud met Penn & Teller? Hulle is twee mans wat al baie jare lank towerkuns vertonings aanbied. Penn Jillette is ‘n uitgesproke ateïs. Na een van sy vertnonings het ‘n sakeman na hom te gestap en baie vriendelik oor sy vertoning gesels. Hy het toe vir hom gesê dat hy ‘n Bybel het […]
Hou op om te besluit of hulle waardig is …

Kinders sê dikwels wat ons volwassenes alreeds dink … maar met woorde wat ons nie sou waag om uit ons monde te laat kom nie. “Hoekom is hulle hawelose? Het hulle nie werk nie? Pappa het ‘n werk … My man het net by die deur in gestap na alfewering van kos aan die hawelose […]
(Week 7) Vir God het die Wêreld So Liefgehad … En Ons Moet Ook!

O vriende, dit is dié boodskap wat ek so desperaat wil uitkry in ons gemeenskappe … en ons wêreld. Ons leef in ‘n wêreld wat ons vertel ons kan op een of ander manier ons pad na die hemel “verdien” … . asof ons ooit kan naby kom aan “goed genoeg” te wees deur ons […]
Die Einde Is Naby So Wat behoort Ons Te Doen?

Die einde van alles is naby. Daarom moet julle selfbeheers en nugter wees, sodat julle kan bid. Bo alles moet julle mekaar hartlik liefhê, want die liefde bedek baie sondes. Wees gasvry teenoor mekaar sonder om te kla. As goeie bedienaars van die veelvoudige genade van God moet elkeen, namate hy ‘n genadegawe ontvang het, […]
Gemaak vir Verhouding {Hoe om ‘n Gemeenskap Te Vind Reg Waar Jy Is}

‘n Ware Gemeenskap. Ons almal smag na dit, maar dit kan so moeilik wees om dit te vind, kan dit nie?! Ons het op hout bankies krakende onder ons gewig gesit. Die musiek langsaan wat raas in ons ore. Verskillende tale wat alles onder een dak gepraat word, name soos Luganda en Acholi. Een vertaler […]
Saamleef in Verhouding in ons Omvang van Invloed…. Hoekom het ons nie lief nie?

Een ding is duidelik Did was nie oor haar nie Luister, haar werk was nie fantasties nie. My kinders het haar geken as “die preztel lady” by ons plaaslike groothandel klub. Ek het haar geken as ‘n sagte siel, met vriendelike oë en ‘n vrygewig glimlag en wie hierdie moeë mamma elke keer nederig gedien […]
Gemaak vir Liefde en Goeie Dade

‘n Paar dae gelede het ek blah en ongemotiveerde gevoel. Ek was gefrustreerd deur al die onvolmaakthede wat ek gesien het in my lewe. Die volgende dag het ‘n vriend van my by die kerk na moet toe gekom en begin deel oor haar week. Ons het dieselfde gevoelens ervaar maar in plaas daarvan om […]