Wat Jy En Ek RERIG Nodig Het.

Deur WhitneyD | November 24, 2017 | Filippense Sy het op die koue sypaadjie gesit, en haar lyf ver vooroor geleun om haar liggaam teen die ysige winterwind te beskerm. Die weervoorspelling het baie lae temperature voorspel vir die nag, en dit het gelyk asof sy op daardie selfde plek op daardie oop straat in […]

Dink Oor Hierdie Dinge

Deur Angela | November 22, 2017 | Filippense Dit is ‘n les wat ek op die harde manier moes leer. En as ek heeltemal eerlik met jou moet wees, is dit ‘n les wat ek steeds besig is om te leer. Dít waaroor jy dink, maak saak. Ek het onlangs by die huis gekom na […]

Die Vreugde Om Aanmoediging Te Gee

Deur Angela | November 20, 2017 | Filippense Aanmoediging is so ‘n ongelooflike geskenk. Ek kan oomblikke onthou toe die regte woord op die regte tyd, instrumenteel was om ‘n nuwe perspektief, moed en hoop te bring in moeilike seisoene van my lewe – selfs as ek nie noodwendig daardie aanmoedigende woorde verdien het nie. […]

Jy Is ‘n Burger van die Hemel

Deur Angela | November 17, 2017 | Filippense Ek het grootgeword in Miami, waar meer as helfte van die bevolking met hulle harte in twee lande leef. In die vroeë sestigerjare het my ma op ‘n vliegtuig geklim met net twee stelle klere in haar tas, en van die enigste huis wat sy nog ooit […]

Ons Wedloop Strategie

Deur Angela | November 15, 2017 | Filippense Ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is. Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus. – Filippense 3:13-14 Kan jy jouself indink […]

Van Waar Kom Jou Vreugde Vandaan

Deur Jen Thorn | November 13, 2017 | Filippense Maak nie saak hoe sterk ons dink ons geloof is nie, almal van ons sukkel om baie van die dinge wat Jesus ons vertel, te glo. Een van hierdie dinge het te doen met die bron van ons vreugde. Ons dink dat ons dit alles uitgewerk […]

Die Waarde van Goddelike Verhoudings

Deur WhitneyD | November 10, 2017 “Is julle twee susters?” Ek en my vriendin het na mekaar gekyk in die klein ondersoekkamer en wyd geglimlag terwyl haar onkoloog gewag het vir ons antwoord. Jy kan sê dat ons susters is. Definitief susters. Susters in Christus vir die lang termyn…… Ons het in die regterkantste agterste […]

Ons Werk Nie Vir Ons Verlossing nie.

Deur Angela | November 8, 2017 Hierdie verse sê vir ons dat ons ons moet toelê daarop om as verloste mense te lewe. Dit is baie belangrik om die volgende te besef, want die hoeksteen van ons geloof rus hierop: Ons werk nie VIR ons verlossing nie. Dit moet duidelik wees – daar is niks wat […]

Week 2: Die Vreugde Om Te Dien

Deur WhitneyD | November 6, 2017 | Filippense As dit nie vir mense was nie… sou werk wonderlik gewees het. As dit nie vir mense was nie… sou kerk maklik gewees het. As dit nie vir mense was nie… sou nederige diens maklik gewees het. Opofferende diens is iets wat baie mense bewonder, maar nie […]

Om Te Lewe Is Christus

Deur Jen Thorn | November 3, 2017 | Filippense Dit kan vir sommige mense klink asof Paulus moeg is vir hierdie lewe en uitsien na die dood. Die lewe was definitief nie vir hom maklik nie. Hy is vervolg, het skipbreuk gely, is geslaan, hy was met tye arm gewees en is opgesluit. Maar Paulus […]