Vrede En Genade

Deur Angela | Junie 8, 2018 | 1 & 2 Tessalonisense Hierdie tweede brief aan die Tessalonisense eindig met dieselfde woorde as waarmee Paulus dit begin het: Vrede en Genade. Woorde wat gebruik is om hierdie gelowiges aan te moedig, in beide vervolging en verdrukking. En watter pragtige woorde om ons studie mee af te […]
Bewerk Jou Tuin

Deur AmandaCunningham | Junie 6, 2018 | 1 & 2 Tessalonisense Aan die begin van hierdie brief loof Paulus die Tessalonisense vir hulle geloof en herinner hy hulle daaraan dat hulle dapper voorbeeld hoog geag word. “Broers, ons weet dat God julle wat Hy liefhet, uitverkies het, want die evangelie wat ons aan julle verkondig […]
Evangelie-Gefokusde Gebed

Deur WhitneyD | Junie 4, 2018 | 1 & 2 Tessalonisense Elke aand hoor ek hoe ‘n geesdriftige klein dogtertjie uit haar hart uit bid, en elke aand, sonder versuim, eindig sy haar gesprek met God met dieselfde passievolle versoek. “God, en laat almal in die hele wêreld U asseblief liefhê en aanbid.” Liewe vriendinne, […]
God het jou gekies …

Deur Angela | Junie 1, 2018 | 1 & 2 Tessalonisense Laat hierdie waarheid diep in jou hart in sink. Ek weet nie wat hierdie afgelope week vir jou in gehou het nie. Miskien is jy oorgeslaan vir ‘n bevordering … alweer. Miskien is jy uit die bloute gekonfronteer met ‘n egskeidingsbevel wat jy nie […]
Wees Die Een Wat Bereid Is Om ‘n Verskil Te Maak

Deur Angela || Mei 30, 2018 | 1 & 2 Tessalonisense Ons geliefde Tessalonisense het so baie moeilike beproewings en vervolging in die gesig gestaar dat hulle gedink het dat hulle in ‘die dag van die Here’ – die tyd van die verdrukking – leef. Paulus stuur vir hulle hierdie tweede brief om hulle harte […]
Fokus Op Wat Geopenbaar Is

Deur Jen Thorn | Mei 28, 2018 | 1 & 2 Tessalonisense Mense is versot daarop om voorspelings te maak, van die uitslag van ‘n sportwedstryd, die weer vir die komende week, tot beleggingsgeleenthede. Voorspellings word daagliks gemaak. Selfs in godsdiens vind ons voorspellings, veral oor Jesus se wederkoms. Daar is voorspellings oor sy wederkoms […]
Wandel Waardig

Deur Lyli Dunbar | Mei 25, 2018 | 1 & 2 Tessalonisense Ek en my man het een aand op die rusbank opgekrul om ‘n film te kyk wat ons gevoel het beide van ons kan geniet. Met die springmielies gereed het ons die ‘speel-knoppie’ gedruk. ‘n Film waarin Sandra Bullock (my gunsteling aktrise) speel […]
Die Hoop Van Christus Se Wederkoms

Deur Angela | May 23, 2018 | 1 & 2 Tessalonisense Die Tessaloniese kerk het gegroei in geloof en in liefde vir mekaar (2 Tess. 1:3). As ek jou vra, sal jy moontlik sê dat geloof en liefde twee areas is waarin jy graag wil groei. Maar om te groei het ‘n prys wat nie […]
Week 4 – Groeiende Geloof. Toenemende Liefde

Deur WhitneyD | Mei 21, 2018 | 1 & 2 Tessalonisense “Van Paulus, Silvanus en Timoteus. Aan die gemeente van die Tessalonisense wat aan God ons Vader en die Here Jesus Christus behoort. Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus! Ons moet God altyd vir julle dank, broers. […]
Liefde, Diensbaarheid, Hoop

Deur Terria Moore | Mei 18, 2018 | 1 & 2 Tessalonisense Paulus sluit hierdie brief aan die kerk van Tessaloníka af met ‘n gebed van hoop. Hierdie jong gevestigde kerk met sy nuwe Christene het groot teenstand en vervolging beleef in die een jaar waarin dit bestaan het. Tog het die Tessalonisense heeltemal afhanklik […]