(Week 6 – Vrydag) Laaste Woorde

Deur WhitneyD | Oktober 13, 2017 Gedurende die laaste jaar het ons baie stil oggende langs ‘n reus deurgebring. Hy was nie 2 meter in lengte nie, maar hy het ‘n groot hart gehad. My Kubaanse oupa was vir 70 jaar getroud, het hard gewerk en baie liefgehad. Hy was die patriarg en middelpunt van […]
God se Woord vir die Lewe se Seisoene

Deur WhitneyD | Oktober 11, 2017 | 1 & 2 Timoteus Maar jy, bly by wat jy geleer het en wat jy vas glo. Jy weet tog wie jou leermeesters was en jy ken van kleins af die heilige Skrif. Dit kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur die geloof in Christus […]
Moenie deur Goddeloosheid Beïnvloed Word Nie

deur Jen Thorn | Oktober 9, 2017 | 1 & 2 Tmoteus Het jy al ooit gesien dat mense wat begin om baie tyd saam deur te bring, dikwels begin om dieselfde maniere van spraak, mannerismes en uitdrukkings te deel? Hulle sal selfs begin om op dieselfde manier te lag. Mense het die vermoë om […]
Spreek Lewe

Deur WhitneyD | Oktober 6, 2017 | 1 & 2 Timoteus Dit voel asof my huis deesdae gons van konstante geraas. Of dit is van die loutere volume van ses mense wat permanent interaksie het, die energie van veelvoudige tieners, ons voordeur wat konstant oop en toe gaan om ‘n gereelde vloei van die omgewing […]
Die Woord Van God Is Nie Gebonde Nie.

Deur WhitneyD | Oktober 4, 2017 | 1 & 2 Timoteus Ek het hierdie laaste paar weke deur vier lande gereis met my man en vyf klein kinders, en ek kan die uitputting aan my liggaam voel. Toe ons uiteindelik in Oos Asië arriveer, het ons vriende en spanlede angstig op ons gewag. Dit was […]
Jy Loop Net Soos Jou Pa.

Deur Angela | Oktober 2, 2017 | 1 & 2 Timoteus Jy praat met jou hande, net soos jou ma. Jy lag net soos jou ouma. Jy loop net soos jou pa. Het jy al ooit gehoor dat iemand so iets sê? Ons almal het eienskappe wat in ons families oorgedra word, of iets wat […]
Die Belangrikheid Van Ons Karakter En Gedrag

Deur Jen | September 15, 2017 | 1 & 2 Timoteus Toe Paulus vir Timoteus agtergelaat het as ‘n predikant in die kerk in Efese, was die jong man geforseer om moeilike sake te hanteer wat onder die mense van God ontstaan het. En al het Paulus beplan om hom vinnig te kom besoek, was […]
‘n Ouderling Sonder Blaam

deur Whitney | September 13, 2017 | 1 & 2 Timoteus Dit was na aan die einde van ons voorhuwelikse beradingsessies en ons was redelik seker dat ons reg was om die wêreld te trotseer. Ek bedoel, ons het Jesus, mekaar en die oulikste passende plekmatjies en plastiese servetringe wat jy nog ooit gesien het, […]
Wat Om Te Doen Wanneer Die Vloedwaters Styg

Deur Angela | September 11, 2071 | 1 & 2 Timoteus Ons leef in ‘n tyd waar die nuus en die mense op sosiale media daarvan hou om vir ons te vertel dat ons net vir mense soos ons omgee. Hulle versprei ‘n boodskap dat ons net omgee vir diegene wat soos ons lyk, soos […]
Die Soldaat en Die Seevaarder

Deur Jen Thorn | September 8, 2017 | 1 & 2 Timoteus Het jy al ooit uitgeput gevoel terwyl jy probeer om die Christelike lewe te leef? Ek het al. Daar is tye wat dit absoluut uitputtend is om te doen wat reg is, om teen die vloei van die kultuur te gaan en met […]