Wees ‘n Brug Bouer


Wees ‘n Brug Bouer

deur Angela | Sep 16, 2015 | Love God Greatly

Ek het grootgeword in ‘n twee -rassige familie… soos ek tik klink dit vreemd vir my omdat ek nooit my familie in soos manier gesien het nie. Na my ouers g Cherokee en half Mexikaanse was … maar ten volle my pa.

Ek het hom nooit as verskillend van my gesien nie.

Ja daar was die okkasionele grappe met grootword wanneer vriende ons vir die eerste keer onmoet het. Ons sou altyd lag en sê , "Kan julle nie die familietrekke sien nie? Ons het dieselfde glimlag!"


Ek dink ek het op ‘n vroeë ouderdom geleer dat wanneer jy iemand liefhet, kyk jy verby die kleur van hul vel en in plaas daarvan kyk jy na hul harte .

My elementêre jare is gespandeer as 'n Lugmag snuiter en wat hoofsaaklik op twee verskillende militêre basisse, Grissom Lugmag basis geleë in Indiana en Travis Lugmagbasis in Kalifornië gewoon het.

Van 'n vroeë ouderdom het ek grootgeword met vriende wie 'n verskeidenheid van pragtige vel kleure en agtergronde gehad het en ek was LIEF vir dit! Dit is ongelooflik om terug te kyk op my lewe en sien hoe God, op 'n vroeë ouderdom, dieselfde liefde en begeerte vir mense regoor die wêreld in my hart gesit het!

As gevolg van my agtergrond het ek grootgeword met 'n bewustheid dat ons almal eintlik dieselfde is, selfs al lyk ons anders aan die buitekant.

Ons almal wil gelief word.

Ons almal wil hê ons lewens moet saak maak.

Ons almal wil iemand lief hê.

Ons almal wil bekend wees ... en aanvaar word.

Ons elkeen sukkel met vrees, teleurstellings en ​​hartseer .

Ons ALMAL sukkel met sonde.

EN ons AMAL het ‘n REDDER nodig!

In ons gedeelte vandag weet Petrus ook hierdie waarheid.

Hoewel hy as 'n ortodokse Jood groot geword het, sien ons in Handelinge 15 waar Petrus opstaan vir die Nie-Joodse Christene, wat verklaar dat beide Jode en nie-joodse gered word deur geloof, nie werke nie. Tog hier in Galasiërs hoofstuk 2, sien ons Petrus reageer uit vrees vir wat die ander Joodse Christene van hom sou dink omdat hy saam met Nie-Joodse Christene sit en eet.

Wanneer ons besluite gebaseer word op die vrese van wat ander van ons sal dink, moet ons ons fokus terug draai na Christusi.

Ons leef vir 'n gehoor van Een

Rassevooroordele en onreg was in die rondte nog voor Petrus se dag en is beslis iets waarmee ons nog steeds sukkel hier in ons eie.

Maar as Christene, is ons geroep om anders te wees.

Ons moet nie ander se waarde waardeer soos die wêreld nie

Ons het Christus en ons het die evangelie – en dit is wat die verskil maak!

Nou as Christene, is ons rol in ons woonbuurte, dorpe, state en die wêreld om brûe te wees wat gesegregeerde groepe te verenig.

Deel van die ontmaskering van vooroordeel is eintlik om persoonlik die te ken teenoor wie ons vooroordeel is.

En of jy daarvan hou of nie, waarborg ek julle ons almal is vooroordeel teen een of soort mense -groep. Vooroordeel is nie altyd oor 'n persoon se vel kleur.

"Petrus was 'n Jood, maar deur sy geloof in Christus het hy 'n Christen geword. Omdat hy 'n Christen was, was hy deel van die kerk, en in die kerk is daar geen rasse onderskeidings (Gal 3:28 ). "- . Warren Wiersbe

Vriende, ons leef in 'n wonderlike tyd om die evangelie uit te leef in ons lewens. Daar is mense in ons lewens wat dit nodig het om te weet dat hulle saak maak en is gelief.

Laat ons nie die fout maak wat Petrus gemaak het en ons vriende en familielede mislei nie. Kom ons wys hulle die skoonheid van die evangelie wat in ons lewens werk!

Laat ons opsetlik wees en uit reik na ander wat nie soos ons is nie.

Laat ons opsetlike wees met ons vriendskappe, om te beweeg uit ons gemaksone en onsself aansien as brugbouers .

"Ons sit beleef by 'die ander mense' in die kerk, maar ons sal nie saam met hulle eet nie, ons sal nie regtig met hulle vriende wees nie. Ons sal nie saam met hulle kuier nie, ons lewens en huis en dinge met hulle deel nie. Ons sal verhoudings formele hou en hulle net sien by amptelike kerkvergaderings .

Hierdie alles kom daarvan om nie in lyn met die evangelie te lewe nie. Sonder die evangelie , moet ons harte selfbeeld vervaardig deur vergelyking van ons groep met ander groepe . Maar die evangelie vertel ons dat ons almal onrein is sonder Christus, en almal maak skoon in Hom. " Tim Keller

Ohhh vriende, mag God ons gebruik om brugbouers te wees in 'n seer kry wêreld wat dringnd nodig het om te sien dat die evangelie uitgeleef word in ons lewens!

Laat ons nie nog 'm dag mors en in vrees lewe soos Petrus nie, vir ons lewe "vir 'n tyd soos hierdie!

Kom ons praat :

Watter stappe kan jy vandag neem om 'n brug bouer te wees in jou gemeenskap? Nie seker nie? Vra God om iemand in jou lewe te plaas sodat jy kan!

Is jy al reeds 'n brug bouer? As dit so is, wil ons graag van jou hoor watter stappe jy neem om opsetlike uit te reik en 'n lewe lewe met ander mense wat anders lyk as jy !

Love God Greatly!



Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse