Wandel In Wysheid VERTALINGS!!!
deur Angela | Jan 10, 2017
Hier by Lief God Grootliks is die belê in wat regtig belangrik nog altyd die dryfkrag van wat ons doen.
Ons het die voorreg gehad om nou vir ‘n rukkie vrou reg oor die wêreld te inspireer, aan te moedig en toe te rus, en hier is wat ons vind om universeel waar te wees onder die nasies: vroue is honger vir die Woord van God, en hulle is honger vir verhoudings.
Hulle wil werklike verhoudings hê wat hou wanneer dinge nie doen nie.
Hulle roep uit vir meer – hierdie vroue wie moeg is van die vlak en betekenisloos gejaag van die lewe.
Hulle smag na vaste waarheid en ‘n hoop wat nie sal vervaag in ‘n wêreld wat afwaartse spiraal reg voor ons oë.
Baie van hierdie vroue is van nasies wat nie redelike toegang tot Bybelstudie hulpbronne in hul eie tale het nie, en Love God Greatly is daartoe verbind om vroue te bereik in daardie plekke.
(Ons ongelooflike Spaanse vertaler, Edurne, wat ons Love God Greatly studies gebruik in Spaans met vroue in Venezuela!)
Met elke studie is dit SO ‘n voorreg om ons aanlyn hulpbronne met vroue in meer as 200 lande wêreldwyd te deel. Maar onlangs het ons ook hierdie hulpbronne “op die pad,” geneem en gereis om vroue te inspireer en ons vertaalde studiemateriaal IN PERSOON uit te deel – reg waar hulle woon.
Die bereiking van vrou in Hongarye met ons vertaalde Hongaarse Love God Greatly joernale)
Ons nuwe Wandel in Wysheid studie is vertaal in
Afrikaans
Bulgarian
Chinese
Czech
Dutch
French
German
Hausa
Hungarian
Indonesian
Italian
Polish
Slovenian
Spanish
Tagalog
Nie net vertaal ons ons studies in verskeie tale nie, maar ons het ander vorme van ondersteuning vir ons internasionale vroue ook soos Facebook groepe, Facebook bladsye, blogs en die lys gaan aan!
As julle weet van ‘n kerk, pastoor, sendeling of vriend wat geseën sou word met Bybelstudies in hul eie taal en by ‘n Love God Greatly in hulle eie taal aan te sluit, kan julle hierdie pos met hulle deel. Saam kan ons meer vroue in die wêreld help tot toegang tot materiaal en nuwe vriende!!
KLIK HIER VIR DIE STUDIE MATERIAAL
—LGG INTERNASIONALE “SITES” en FB BLADSYE—–
AFRIKAANS
Site: LiefGodGrootliks.wordpress.com
Facebook page: Lief God Grootliks
Pinterest: https://za.pinterest.com/liefgodgrootlik/
Instagram: https://www.instagram.com/liefgodgrootliks/
BULGARIAN
Facebook group: www.facebook.com/groups/976130229171919/
CZECH
Facebook page: Miluj Boha Nesmírně
DUTCH
Site: www.lovegodgreatly-nederlands.blogspot.nl
FRENCH
Site: Aimerdieugrandement.blogspot.com
Facebook page: Aimer Dieu Grandement
GERMAN
Facebook page: Love God Greatly D / CH / A
GREEK
Facebook group: https://www.facebook.com/groups/826563960806227/?ref=bookmarks
HAUSA
Facebook page: Love God Greatly Nigeria
Whatsapp : +2348039561559
Instagram : @lovegodgreatlynigeria
Facebook group: https://facebook.com/groups/1874368282782046/
HUNGARIAN
Site: www.szeresdnagyonistent.hu
Facebook page: Szeresd Nagyon Istent – LGG Hungary
INDONESIAN
Site: https://cintatuhansesungguhnya.wordpress.com/
Facebook page: Cinta Tuhan Sesungguhnya – LGG Indonesia
ITALIAN
Facebook group: https://www.facebook.com/groups/lovegodgreatlyitalia/
JAPANESE
Facebook bilingual group: https://www.facebook.com/groups/906561656057959/
POLISH
Facebook page: Kochaj Boga Niezmiernie
PORTUGUESE
Facebook page: Amando a Deus Grandemente
SLOVENIAN
Facebook page: Ljubi Boga močno
SPANISH
Site: www.amaaDiosgrandemente.com
Facebook page: Ama a Dios Grandemente
Pinterest: https://www.pinterest.com/AmaaDios/
Instagram: https://www.instagram.com/amaadiosgrandemente/
Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCovWO77Dmzr8KtK5oRfxxMw
—————-
LGG SPANISH YOUNG LADIES –
Site: www.jovenesadg.com
Facebook page: Jovenes ADG
Instagram: https://www.instagram.com/jovenesadg/
Twitter: https://twitter.com/jovenesadg
TAGALOG
Facebook group: https://www.facebook.com/groups/245817185789016/
_______________________________________________
Stel u belang in vertaling of om ons te help om vroue te bereik in ander lande in hul moedertaal? Los ‘n kommentaar vandag en deel in watter taal jy belangstel! Ons het altyd meer vertalers nodig en vroue wat ‘n gawe in grafiese, tegnologie, mentorskap het … en die lys gaan aan. Ons wil graag saam met jou werk en meer vroue te bereik met God se Woord en Bybelstudie materiaal in hul tale!
_______________________________________________
Sluit by ons aan 23 Januarie 2017 vir ons nuwe studie Wandel In Wysheid.