Waarna hardloop jy toe wanneer die lewe swaar raak?

Waarna hardloop jy toe wanneer die lewe swaar raak?

Deur WhitneyD | Aug 7, 2015

Ek lê in die bed langs my teer seun … die een wat sy hart op sy mou dra. Hy voel dit is onregverdig, maar ek fluister in sy oor dat sy grootste stryd het ook die potensiaal om sy beste geskenk te wees .

Jesus, help hom om dit vir homself te sien een dag

Sy hoë emosies dien hom so goed as alles goed is. Maar wanneer die lewe swaar raak?

Wel, hy leer nog steeds hoe om die rowwe waters te navigeer. Vir nou, wens hy, dat hy nie so baie voel nie. Sorg so baie.

Hy wil homself sien soos God hom sien, maar dit is nie altyd so maklik nie – selfs met die beste bedoelings en in al die probeer. Ek kry dit … Ek doen regtig. Regverdig en reg en ‘n maklike lewe is nie oor die algemeen dinge wat hierdie wêreld in oorvloed uitdeel nie, en ek het nie gesien dat ‘n silwer skinkbord die massas onlangs sirkuleer nie.

Al ooit gevoel dat dit dalk net makliker sou wees om weg te hardloop van alles?

Dit begin klink soos die beste opsie – soms die enigste opsie. Slegs wanneer ons hardloop, sal die swaar nog steeds binne-in ons talm. Op hierdie aarde, niemand ontkom swaar nie.

Maar swaar het die mees ongelooflike potensiaal wanneer Jesus in die prentjie inkom...

___________________________

“Almal hardloop iewers heen, ” Sê ek vir hom . “Maar wat jy oor God glo sal bepaal waar jy hardloop . “

Gee tog ag op my geroep, Here, gee my insig soos U beloof het.

Luister tog na my smeekgebed, red my volgens u belofte.

Psalms 119:169-170

Twyfel, vrees, en ‘n skande vertel ons om te hardloop en om weg te kruip. Hulle vertel ons dit sou baie makliker wees om in die bed te bly, om daardie oproep te ignoreer, om ons eie gepatenteerde weergawe van ‘n woede-uitbarsting te gooi en net plein weg weier om op te daag.

Maar swaar kan ons ook dryf na die kruis.

Miskien het swaar baie meer as net potensiaal. As gevolg van Jesus, wat as swaar skielik ons grootste geskenk word?

Swaar stroop weg die opgeboude trots en kan ons lei tot 'n plek van nederigheid.

Swaar druk fyn die illusies van selfgenoegsaamheid en kan ons stoot om te soek na 'n oplossing buite onsself.

Swaart ontbloot vereelte sere en skandelike verledes en kan ons opwek na ons behoefte aan vergifnis.

Swaar ontbloot ons diepste sondes en kan ons op ons knieë in bekering bring.

Swaar draai ons oë weg van waardelose dinge en kan ons reguit dryf na Sy Woord ..

…As ons dit toelaat

Die beste tyd vir ‘n nuwe begin is nou. Jy hoef nie langer weg te hardloop nie.

Nie omdat jy skielik sterker is, maar omdat jy kan hardloop na die Een wie is.

Sal die swaar nog kom, selfs nadat jy dit alles neer gelê het?

Glo dit. Maar hierdie keer, kan jy die ander rigting draai en in plaas daarvan om bang te wees kan jy in groot vertroue hardloop.

Jy kan jou dapper gesig op sit en daardie golwe omhels, jou kop hoog hou soos jy hulle reguit ry in die arms van jou Verlosser.

"Ek het geleer om die golf wat my gooi teen die Rots van die Eeue te soen. " ~ Spurgeon

By sy voete,


* Kom ons praat : Vertel ons wat hierdie Psalm 119 studie persoonlik vir JOU beteken het.! Ons wil graag hoor en vier wat God deur ons tyd in Sy Woord saam gedoen het …

___________________________

Hartseer dat ons Psalm 119 studie tot ‘n einde gekom het ? Moenie! Gryp ‘n paar vriende en sluit by ons aan vir ons VOLGENDE splinter nuwe LoveGodGreatly studie in Galasiërs wat 7 September begin. Jy sal dit nie wil mis nie.!!


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

Geen Bybelstudie is gevind nie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse