Vlug van Spiritualiteit Kitskos …
deur WhitneyD | Jul 22, 2015 | LGG Bybelstudies
Wil jy ‘n verskriklike geheim van my weet?
Ek hou van “french fries”. Wat erger is? Hoe meer sout op hulle, hoe beter.
Toe ek swanger was met my eerste baba, was hulle my vinnige kitshappie wanneer ek nie meer daardie ongeduldig honger drange wat sonder kennisgewing gekom het, kon ignoreer nie. Ek weet, ek weet … super ongesonde keuse. Maar kitskos is gerieflik. Om gesonde opsies voor te berei het tyd geneem, voorbereiding, en intensionaliteit, en eerlik dit was net makliker om dit te geniet in ‘n oomblik van swakheid as om vooruit te beplan.
Ek het vir ‘n rukkie daarmee weggekom. So het dit gelyk. Maar in die loop van my swangerskap, het al daardie oomblikke van swakheid uiteindelik reguit na my heupe gegaan. Natuurlik het hulle gedoen. “Postpartum”, het ek myself ongemaklik gevind gebuk onder my ongesonde keuses – beide letterlik en figuurlik.
Ek was ongelukkig, en iets moes verander.
Soos ek begin het om aandag te skenk aan my eetgewoontes, het ek opgemerk dat dit nie een groot slegte besluit was wat my elke dag oor die rand gesit het nie. Inteendeel, dit was ‘n kombinasie van ‘n klein kompromieë wat oor tyd bygevoeg tot ”n byt hier. ‘n Lek daar . ‘n Ongevoeligmaking tot die lang termyn effekte dat die som van my keuses sou produseer met verloop van tyd, omdat ek my begeerte net hierdie een keer kon regverdig .
In my desperaatheid het ek begin om klein veranderinge te implementeer. Glo my, my liggaam sou nie oornag getransformeer word nie. Maar soos ek fisiese oefening en gesonde eetgewoontes ‘n groter prioriteite in my lewe gemaak het, dag by dag en byt deur gesonde byt, het ek opgemerk dat ek daardie “french fries” oor ‘n verloop van tyd minder gesmag het.
Soos ek my liggaam gevoed met die goeie dinge, het dit makliker geraak om die slegte gewoontes agter te laat.
Die fisies neem van die ongedissiplineerde en die middelweg het sy gevolge. Soort van soos ons geestelike lewe .
Sonde is oral rondom, wat skree dat ons moet toegee.
Dit kruip op ons in ons swakste oomblikke.
Met verloop van tyd, weeg dit ons af en maak ons alle vorme van ongemaklik.
Soms is dit ‘n groot flop, maar dikwels is dit die oënskynlik klein dinge wat ons regverdig omdat ons dink ons kan daarmee wegkom met ‘n minimale skade.
Dit maak ons oortuigings ongevoelig en verlei ons om net hierdie een keer in te gee.
Dit oortuig ons dat dit is meer pret om dit te geniet in die oomblik as wat dit is om verstandig te belê in die toekoms.
En ongelukkig vir die meeste van ons, word sonde gewoonlik nie oornag verslaan nie.
Maar as ons God se Woord ‘n prioriteit in ons lewens maak, is ons harte getrek (redirected) . Deur God se transformerende krag smag ons meer en meer Sy wet, en deur sy genade begin ons die dinge van hierdie wêreld minder smag .
Wanneer ons, ons harte en gedagtes die goeie dinge voer, help God ons om al die slegte gewoontes agter te laat .
Om God se Woord te lees sal nie altyd gerieflik wees nie. Dit neem tyd, voorbereiding en intensionaliteit ...
Maar Oh die resultate, is so bevredigend.
Is jy moeg van staatmaak vir spiritualiteit kitskos?
Kom ons veg teen die sonde deur te verbind om saam te smul op die goeie dinge … saam.
“Laat u woord my op die regte pad hou; moet tog nie dat enige kwaad die oorhand oor my kry nie.” – Psalms 119:133
By Sy Voete,
* Kom ons praat : Wat het JY nodig om te vlug ten einde meer intimiteit met God te streef deur Sy Woord ?