{Saamleef in Verhoudings met ons families} Wat sal hulle onthou?

Mother with daughter in the park

Ek is die doener in die huis.

Ons mammas het ‘n konstante pols oor wat die staat –van-die-huis is op enige oomblik, het ons nie ? En ons is nie bang om ons eie klein pers konferensies te hou en dit aan te kondig aan iemand wat wil luister .

Ek is 'n kosmaker, skoolwerk kontrole, take toewys, higiëne - monitering, wasgoed vou , gedrag kyker, warboel sortering, skedule beplanning, taak -georiënteerde soort meisie.

My brein hou van dinge soos : wie nodig het om waar en wanneer te wees, wat se karaktertrekke my kinders nodig het om aan te werk, wat die emosionele toestand van elk van my familie lede op enige gegewe oomblik is ... tot die gedetailleerde badkamer gewoontes van almal wat onder my dak woon. Regtig, vir die gesondheid, voorspoed en geluk van my mense, is dit belangrik .

Ek is 'n kenner in die kritiese inligting soos

Kind #1 hou van: crunchy grondboontjiebotter and druiwe jellie op twee stukkies volgraan brood.

Kind #2 hou van: crunchy grondboontjiebotter NET op ‘n sny brood gevou in die helfte.

Kind #3 hou van: roomerige grondboontjiebotter en frambroos jellie op wit brood.

Kind #4 hou van: gekookte eiers en piekels, en BAIE van dit.

Ek het gereeld kummels op my vloer wat aandag nodig het, wetenskap projekte wat ooral op my kombuiskaste lê wat aandag nodig het, en ses mense wat konstant skoon onderklere nodig het. Dit laaste een is nie onderhandelbaar nie. Hierdie is die dinge wat ma’s in die nagte op hou.

Maar in al hierdie strewe, versuim ek soms die blywend

Is dit goed en eerbaar om voorsiening te maak vir die behoeftes van my familie? Absoluut. Maar wanneer ek meer gefokus is op die take in plaas van die mense reg voor my, dan is iets beslis uit balans. En glo my, hulle sien dit. Ons vind subtiele maniere om seker te maak hulle neem kennis.

Jy sien, daar is hierdie dogtertjie in my huis wie eendag ‘n huis van haar eie sal hê, en sy hou elke beweging wat ek maak dop.

10313295_10152211844173404_4845429788339952335_n-2

Sy neem my houding in, terwyl ek haar aanjag tot die volgende ding.

Sy luister na die toon van my stem wanneer ek ongeduldig reageer op haar behoeftes

Sy wag vir my om ‘n taak te voltooi sodat ek kan luister wat sy te sê het.

Sy lang vir my om te sit – net vir ‘n paar dierbare minute – sodat sy naby kan inkruip.

Sy sal groot en uit die huis wees voor ek dit weet. Sal sy my sagte stem en buitensporig liefde onthou? Of sal sy ‘n skoon huis of my klaar gemaakte te doen lys en ‘n ma wat nooit tevrede was, onthou?

Daar is ‘n dogtertjie in my huis wat elke beweging dop hou wat ek maak. Sy sal of leer om haarself te strewe in ‘n toestand van uitputting, of sy sal leer om blywend te wees in Jesus wat haar bron van sterkheid is.

En sal dit van my leer.

_______________________

Daar was eens ‘n enkel ma wie vier kinders gehad het. Daar was so baie op haar bord – so baie dat sy dit nooit alles gedoen kon kry nie. Maar omdat Jesus haar tot die rand gevul het (en omdat sy geweet het dat die skottelgoed nog more daar sou wees) het sy gestop. En sy het geluister. En sy het saggies gepraat en styf omhels en buitensporig lief gehad. En sy was so baie baie vriendelik. En sy was so vriendelik dat haar hele huishouding en die hele dorp het dit geweet.

Ek het elke beweging wat sy gemaak het dop gehou. en weens haar, het ek Jesus meer duidelik gesien.

En dit is wat ek onthou. En dit is hoe ‘n Godvresend erfenis begin.

{Saamleef in Verhoudings met ons families} is baie meer as maaltye en wasgoed en ‘n duisende ongedoende dinge gelaat. Verhoudings gelyk erfenis.

Een dag sal my kinder my huis verlaat. Eendag sal ek my laaste asem neem en hierdie wêreld verlaat. En so sal jy ook.

Wat sal hulle onthou?

Oh, Vader, laat dit wees

Liefde

Vriendelikheid

Jesus in my

“Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien,

wat al sy vreugde vind in die gebooie van die Here.

Sy nageslag is ‘n sterk krag in die land,

die geslag van die opregte word geseën:

~ Psalm 112:1-2

By sy voete,

 Whitney

*LAAT ONS PRAAT: Strewe jy of is jy blywend in jou huis.? Hoe kan jy vandag doelbewus liefde en vriendelikheid vir jou familie wys.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

Geen Bybelstudie is gevind nie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse