Roep Uit Na God

Roep Uit Na God

deur Angela | Jul 8, 2015 | Love God Greatly PostsPsalms 119 |


Soekend, verlange, … .hierdie arme Psalmdigter wag op die Here om hom te verlos van hierdie ellende.

Hy probeer om sterk te bly, maar hy raak toenemend moeg … .hy voel of hy kan flou word. Sy oë is moeg van soek na God

Was jy al ooit daar ? Ek weet ek was …

Die Psalmdigter weet dat God hom liefhet … .Maar die vrae bou op in sy gedagtes … ” Hoeveel langer , Here? ” ” : “Wanneer gee U tog vir my uitkoms?” (Psalm 119: 82)

Hy het 'n breek nodig.

As sy lewe ‘n sokker wedstryd was, sou hy tyd uit geroep het...

Laat ons net sê die pad wat hy loop nie “‘n wandel in die park” is nie. Dit mag die ” reguit en smal” wees, maar God het nooit gesê dat dit “maklik” gaan wees nie.

Ek hou van die eerlikheid van hierdie Psalmdigter … .Hy is net waar met God

Hy is oor hierdie ellende waar hy deur gaan. Hy is gereed vir God om in te beweeg en oordeel te spreek oor die manne wat veroorsaak dat hy soveel pyn het .

Genoeg is genoeg “, kan jy hom amper hoor sê.

“Wanneer straf U my vervolgers?” (Psalm 119: 84) is die vraag wat hom in sy gedagtes tuister, breek uiteindelik vry

Hoeveel meer?

God bou hierdie man se geduld en geloof…

Soos voorheen, draai die Psalmdigter na God se opdragte en verklaar hulle betroubaar … selfs in die middel van die onbekende ..

" Help my ... . " (Vs. 86) Dit is nie 'n verbeeldings gebed nie, maar is dit eg en kom reguit uit die Psalmdigter se hart ... .God sal die eenvoudige en opregte gebede oor verbeelding, roetine, enige dag neem .

En so vind ons ons Psalmdigter vriend wat wag op die Here om in te gryp … om sy sy Verlosser te wees… .

Maar in die wag ... .. verloor hy nie hoop nie. En ons moet ook nie...

Ek is nie seker hoekom God so lank neem om hierdie arme man te red uit hierdie moeilike situasie nie ... .Maar ek weet dit, God is goed en wat Hy doen goed is. En soos ons voortgaan om die Here te soek, plaas ons, ons vertroue en hoop in Hom.

Een van die baie mooi aspekte van ‘n Christen is dat dit nie saak maak hoe donker ons lewe nou is nie, ons het altyd die hemel na wat ons kan uitsien.

Ons beste kom nog.

En so soos die Psalmdigter, vind ons onsself in die wag.

Wag vir God om te beweeg.

Wag vir die "deure" om oop te maak .

Wag vir 'n onderbreking in ons "storms" ......

En in die wag is God daar.

Alhoewel ons mag voel asof ons afgebreek word, bou Hy krag in ons

Soos ons grawe in Sy Woord en oor die Skrif dink… hou ons Sy beloftes nader aan ons harte as ooit tevore… ons klou vas aan Sy waarheid

Dit waarmee satan ons probeer seer maak het, gebruik God om ons nader aan Hom te bring, ons sterker te maak in ons geloof en ons kapasiteit vir groter geduld te verhoog.

Soos die Psalmdigter, voel jy ook miskien swak, asof jy is gereed om tou op te gooi oor die geveg ... dit raak net moeilik.

Weet dit, jy is nie alleen nie.

Rus op Sy beloftes en maak staat op Sy liefde. Wanneer die Vader toelaat dat Sy kinders in die smeltkroes van ellende gaan, hou Hy Sy oog op die klok en Sy hand op die termostaat. Hy weet hoe lank en hoeveel. Om te wandel deur die geloof sal onrus en swakheid bring, maar om te mediteer op die Woord, sal vrede en krag bring.” -Robert T. KETCHAM

Maak nie saak wat jy vandag in die gesig staar nie... weet dit, God is besig om jou te versterk en jou te suiwer vir 'n groter doel.

Hou jou oë gefokus op Hom … .Hy sal jy nie verlaat nie.

Kom ons praat :

Hoe gebruik God jou tyd van “wag” om jou te versterk in jou geloof?

Love God Greatly!


 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse