Registrasie

Banner

REGISTRASIE VIR DIE “GEMAAK VIR VERHOUDINGS” BEGIN 1 JANUARIE 2015

Dierbare Vriendinne,

Dit is amper weer tyd, die begin van ‘n nuwe LiefGodGrootliks Bybelstudie is net om die draai en ons is baie opgewonde!

Is julle besig om Nuwe Jaar Resolusies vir 2015 te maak, laat ons u help om u te verbind om in God se Woord op ‘n daaglikse basis te wees deur by ons komende Bybelstudie aan te sluit! Ons {GRATIS} daaglikse Bybel leesplanne is maklik om te volg en ons bied ongelooflike gemeenskap groepe vir jou om by aan te sluit as jy nie alleen wil studeer nie! In ons NUWE “Gemaak vir Verhoudings” studie, sal ons fokus op hoe God ons gemaak het om met Hom {Week 1} en met ander te kommunikeer. {Weke 2-7 } sal ons wandel deur wat die Bybel sê oor die saamleef in verhoudings met die mense in ons gesinne, die liggaam van Christus, die plaaslike kerk, ons gemeenskappe en ons wêreld. Ten slotte, sal ons in week 8 die studie eindig met ‘n prettige twis, waar ons ‘n praktiese uitdaging sal stel wat ons sal uitdag om dit toe te pas was ons in {Weke 1-7} geleer het .

Aaahhh … bid nou saam met ons, dat God baie sal bereik in ons harte en lewens soos ons uitgedaag word om God lief te hê en mense passievol lief te hê met die tyd wat God ons mee geseën het! So gryp ‘n paar vriende en sluit by ons aan vir ons volgende aanlyn Bybelstudie … al die materiaal is {GRATIS}.

Begin 2015 reg, deur die  jouself te verbind om daagliks in God se Woord te wees en watter beter manier om te doen as met vriendinne!

 Gebruik hierdie prentjie om vriende en familie te nooi om by jou aan te sluit vir die “Gemaak vvir Verhoudings” studie wat Maandag 12 Januarie begin!

Registration

Maak gered, ons “Gemaak vir Verhoudings” registrasie begin HIERDIE DONDERDAG!!

Sien julle weer Donderdag wanneer registrasie vir studie open!

Lief God Grootliks!

Love God Greatly!

Angela

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

Geen Bybelstudie is gevind nie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse