1 Januarie 2015
{Gemaak vir Verhoudings} Registrasie Nou oop
Woohoo! Die tyd het aangebreek! Ons Gemaak vir Verhoudings inskrywing uiteindelik begin en ons kan nie meer opgewonde wees nie! Ons weet God het ‘n paar ongelooflike waarhede wat Hy ons in hierdie volgende studie gaan leer en ons sien daarna uit om in God se Woord te grawe met julle die volgende agt weke!
Hier is al die inligting wat jy nodig het om te weet oor ons komende studie !
___________________________________________________________________________________________________
Gemaak vir Verhoudings Begin 1 Januarie!
Welkom by ‘Lief God Grootliks’! Ons is so opgewonde oor ons kommende studie en is so bly jy is by ons! Neem asseblief ‘n oomblik en lees die volgende. Daar is verskeie maniere om ons te volg en deel te neem met ons ‘Aanlyn Bybelstudie. As jy ‘n Facebook-rekening het, kan jy ons Facebook-bladsy volg soos ons die “Daaglikse Lees / SOAP” pos. Of miskien verkies jy om aan te sluit in die gesprek by ons Lief God Grootliks blog boodskappe Maandag, Woensdag en Vrydag. As jy op soek is om elke dag aktief deel te neem kan u aansluit by ons bestaande facebook groep en jou SOAP met ons deel en ook deelneem in die bespreking. Laastens, kan jy alleen studeer. Ons wil hê dat jy die beste opsie moet kies wat vir jou werk, maak nie saak watter keuse jy maak nie!
Die Studie Materiaal vir ons studie, sal by Studies beskibaar wees en by julle LLG e-posse!
——————————————————————————
Ons vra al ons lede om …..
Stap 1 – Registreer vir die studie – Registreer
Stap 2 – Volg die LiefGodGrootliks blog.
Neem asseblief kennis: Die e-posse van LGG word Maandae, Woensdae en Vrydae of met elke nuwe pos gestuur. So as julle die blog volg sal julle die e-posse ontvang
Stap 3 – Sluit by die facebook groep aan Lief God Grootliks (of julle kan julle eie facebook groep vorm – indien u dit wil doen stuur vir my ‘n e-pos by [email protected] en ek sal julle help daarmee).
Indie u enige vrae het rakende registrasie of by die groep wil aansluit, stuur asb vir my ‘n e-pos by [email protected]
Baie dankie dat u by ons aansluit vir ons opkomende “Gemaak vir Verhoudings” aanlyn Bybelstudie.