‘n Nuwe Skepping

‘n Nuwe Skepping

deur Angela | Oct 15, 2015 |

Ek kan amper sien hoe Paulus die boek van Galasiërs klaar maak. Soos ‘n liefdevolle vader, het hy iets belangrik om te sê, en hy wil seker maak diegene wat dit lees kry die grootte van sy woorde nie.

 Nie meer tevrede om die brief voor te lees na ‘n skrywer nie, skryf Paulus die laaste gedeelte met die hand … vandaar vers 11

 “Van hier af skryf ek eiehandig aan julle. Kyk net die groot letters!”

Dit is amper of hy sê, “Gee aandag … wat ek nou vir julle gaan sê, is baie belangrik! “

Soos ek ‘n bietjie nader leun, kan ek amper Paulus se stem hoor kraak soos hy sukkel om hierdie laaste woorde te skryf, en praat met hulle soos hulle die bladsye begin en die trane sy oe vul…

“Daardie mense wat so daarop aandring dat julle julle ook moet laat besny, wil maar net uiterlik ‘n goeie indruk maak, sodat hulle nie vervolg sou word ter wille van die kruis van Christus nie. Al het hulle hulle laat besny, onderhou hulle self nie die wet van Moses nie, maar hulle wil net hê dat julle julle moet laat besny sodat hulle kan roem oor wat met julle liggaam gebeur het. Maar wat my betref, mag God verhoed dat ek ooit oor iets anders roem as oor die kruis van ons Here Jesus Christus, want deur die kruis is die wêreld vir my dood en ek vir die wêreld. Of ‘n mens besny is of nie, is nie van belang nie, maar dat jy ‘n nuwe mens is.” – verse 12-15

 O vriende, dit kom alles kom neer op die evangelie – moet dit nie vergeet nie .

Moenie toelaat dat ander jou vryheid en vreugde van jou steel nie. Laat ons nie so maklik draai van die waarheid waaroor ons gelees het nie. Nou dat ons weet dat ons vryheid in Christus gevind word, laat ons nie toelaat dat die kettings van goedkeuring, mensgemaakte reëls en verwagtinge op ons geplaas word nie… kettings wat Christus nooit bedoel het dat ons moet dra nie.

Christus het ons vrygemaak … mag ons begin om te wandel in die vryheid!

Moet nooit vergeet dat dit nie gaan oor jou uiterlike, die behou van oppergesag, of jou eie hedendaagse weergawe van “die besnydenis ” wat saak maak nie. Dit is die innerlike verandering wat plaasgevind het in jou hart wat saak maak aan God. 

” Die evangelie is te beledigend vir liberale -gesindheid mense wat die evangelie aankla met onverdraagsaamheid, want dit bepaal dat die enigste manier om gered te word is deur die kruis. Die evangelie is beledigend vir konserwatiewe -gesindheid mense want dit bepaal dat sonder die kruis, goeie mense is net in soveel moeilikheid as slegte mense. Uiteindelik, is die evangelie beledigend omdat die kruis teenstaan teen alle skemas van self- verlossing. Die wêreld waardeer godsdiens en moraliteit in die algemeen. Die wêreld dink dat morele godsdiens ‘n goeie ding is vir die samelewing. Maar die wêreld word beledig deur die kruis. So mense wat lief is vir die kruis word vervolg. (Vers 12) – Tim Keller

 Pasop vir die motiewe van ander wat net fokus op die eksterne gedrag en nie die interne verandering nie. Ons Here werk van die binnekant uit en as Hy begin om sy magtige werk in ons lewens te doen, sal ons reageer in liefde en wil ons eksterne optrede en gedrag verander. Maar die verandering gebeur altyd eerste intern.

So op die ou end kom dit alles op hierdie neer...

“Neither circumcision nor uncircumcision means anything; what counts is a new creation.” -verse 15

Omhels wie jy is in Christus. Jy is ‘n erfgenaam van die Koning van Konings!

Aanvaar die vryheid wat Christus liefdevol vir jou aan die kruis gewen het.

Loop jou lewe uit in genade … na jouself en ander.

Omrede van Christus is jy ‘n nuwe skepping! Laat daardie waarheid – Sy genade – jou hart vul en uitstort in jou lewe, wat jou deurdrenk van die binnekant uit. Gaan dan gaan uit na jou wêrelde en deel hierdie selfde lewensveranderende genade met ander!

Mag ons almal verander word as gevolg van die genade wat God aan ons gegee het!

 Love God Greatly!


Kom ons praat:

Hoe het hierdie studie jou manier waarop jy kyk na jou vryheid in Christus en die genade wat Hy vir jou gegee het, verander? Wat is een waarheid van hierdie studie wat jy wegsteek in jou hart.

  ‘n Persoonlike nota van my: Ek wou net ‘n sekond neem en vir jou persoonlik dankie sê dat jy by ons die afgelope 6 weke soos ons deur die boek van Galasiërs dag vir dag, hoofstuk vir hoofstuk deur gegaan het, aangesluit het. Ek bid dat jou tyd in God se Woord was soet. Weet asb dat jy is gelief en gewaarder hier. Baie dankie dat u by ons aangesluit het en hoop om jou te sien vir ons volgende studie wat 9 November begin!

Ons komende studie, fokus op ons Here deur die

Danksegging en Kersfees seisoene !


 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse