Laaste dag van Registrasie

9 Januarie 2015

Ohh vriendinne,

Banner

Ons is amper daar … . Ons “Gemaak vir Verhoudings” studie is net om die draai! Ahhhh ons kan nie wag om te begin en sien hoe God gaan beweeg soos ons SAAM in Sy Woord gaan grawe! Ek het net ‘n paar vinnige aankondigings

1. As u nog nie geregistreer het nie, doen asseblief so. Dit help ons regtig om u te leer ken en hoe ons julle beter kan dien in die Nuwe Jaar. Dankie, dankie, dankie by voorbaat!

2. Vandag is die laaste dag van registrasie en om by die groep aan te sluit.

Moenie vergeet ons aanlyn Bybelstudie begin Maandag. Daar is nog tyd om VANDAG aan te sluit!

Indien u vergeet om betyds te registreer, is u ALTYD welkom om deel te neem in die studies hier op ons blog (Maandag-Woensdag-Vrydag) of by ons Facebook bladsy


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

Geen Bybelstudie is gevind nie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse